BEST 5 STAR CARAVAN & CAMPING RESORTS

Mossel Bay is not only the best town in South Africa as manifested in the Kwêla Town of the Year – it also has the Best 4* Caravan and Camping Resort in South Africa!

Martie Pretorius, co-owner of Dibiki Resort on the banks of the Hartenbos River, at the prestigious National Lilizela Tourism Awards in Johannesburg where Dibiki walked away with the top award in the country.
(PHOTO: Supplied)

And to emphasise the latter, Dibiki Holiday Resort, on the banks of the Hartenbos River, has this year won not ONE but TWO national awards.

The awards are not once offs either, it is the fourth time that Dibiki has won the National Lilizela Tourism Award (2013, 2014, 2015 and 2017 – they did not enter in 2016). During September they were also awarded the prestigious Sanlam Top Destination Award for Four Star Caravan and Camping Resorts.

What makes it even more remarkable is that the Lilizela Tourism Awards, previously known as the AA Awards, was also bestowed on Dibiki for three years in a row: 2009, 2010 and 2011 and they were also added to the AA Awards Hall of Fame. In 2012, there were no awards and in 2013 the Lilizela, national awards by the Department of Tourism, were established.
According to owners Martie and Oosie Pretorius they are thrilled at the fact that they have been able to achieve and maintain such a high standard. “It is not always easy, but when you have pride in your product and you put your customer’s needs first, it becomes a way of life,” Martie said and added that they are a hands-on team that rather under promise and over deliver.

Locals know that Dibiki is also known for its excellent facilities for functions and conferences as well as their wholesome food especially their fabulous spit braais.

The Lilizela Awards were presented by the Minister of Tourism, Tokozile Xasa at a gala ceremony held at the Sandton Convention Centre in Johannesburg on 29 October. These Awards recognise and reward tourism players and businesses who work passionately and with pride to deliver a world class product and service and whose delivery grows South Africans global destination competitiveness.

The Lilizela Tourism Awards give national recognition to establishments and raise their profile both in South Africa and around the world, too. It exposes the winners and their business to great publicity and profiling on many platforms.

According to Martie guests want to enjoy their holiday in a safe and secure environment with the least stress possible. “Our aim is to make them feel extra special and safe so that Dibiki can become their second home,” she said.

Martie also emphasises that Dibiki’s success is a combined effort between the owners, the employees and the customers. “We all strive to be the best and to give the visitors the best experience they can wish for and we see them coming back again and again for more,” she says.

The Oosthuizens have created a special wall in the reception area of Dibiki where they display these accolades with much pride and thankfulness.

On the Lilizela certificate the following is printed:

Service Excellence Accommodation Award Winner 4 Star Caravan and Camping.

For excellence making an exceptional contribution to the industry, investing in skills provision and leading by example, thereby giving guests a world-class experience and contributing to international destination competitiveness. (Denise Lloyd) (The Gremlin)

Van die redaksie

Wie van ons se pad het nog nie met dié van ‘n “padvark” en padwoede gekruis nie ?
Die meeste van ons het ‘n storie om te vertel.

Party mense het net eenvoudig altyd ‘n aggressiewe bestuurstyl. Hulle is nooit verkeerd en kan of maak nooit self foute op die pad nie.
Maar waag jy dit, of waag dit selfs net om te stadig na sy sin te ry of te stadig uit sy pad te kom en hy is reg om jou aan te vat.

Om by die spoedperk te probeer hou is amper onmoontlik. Jy word behoorlik van die pad gedwing, gedruk, gestoot want, die uwe is haastig en wil verby.
Of jy kom vinnig uit hul pad of hulle steek jou verby op sperstrepe, teen blinde hoogtes of draaie of hulle gaan so naby aan jou verby dat dit jou bang maak.

Na so ‘n insident het ek net weereens besef ons paaie is lewensgevaarlik en kanse waag is onverantwoordelik en plaas menselewens in gevaar.

Bly kalm, want deur tekens, gebare, ligte flikker of om op jou toeter te lê vererger net alles met padwoede dikwels die gevolg. (Dis net stop, slaan, skel of …selfs skiet.)

Dan kry ons weer die persoon wat afgetree of met vakansie is en die wêreld se tyd het. Die spoedperk is 80 maar hulle r y so 60 of selfs stadiger in ‘n enkelbaanpad (onmoontlik om verby te steek), terwyl hulle rustig gesels en rondkyk.
Daar is ook dié wat in die vinnige baan ry en vergeet van die reël “hou links”. Of jy nou 120 kmpu ry of nie, hou links vir vinniger voertuie wat wil verbysteek.

Dit is nie net frustrerend, maar dit verg die uiterste inspanning om nie ook kop te verloor en self soos ‘n “padvark” op te tree of te reageer nie.

Maar almal van ons maak soms foute, so wees ‘n geduldige, bedagsame padverbruiker en hou by die reëls en padwette

Erken jou fout met ‘n glimlag en ‘n verskoning want dit sê soms meer as al die lelike tekens en skellery.

Julie Retief

editor@mossview.co.za

SOSIALE KALENDER – 2017

Hartenbos parkrun (Kleingeluk)
Elke Saterdag van 08h00 – 12h00
Werner: 079 693 3256
Besoek ons gerus ook op facebook by:
www.facebook.com/hartenbosparkrun.

Tuine en Tossels:
Interessante byeenkomste word vir die jaar beplan.
Leonie – leoniecoetzee@telkomsa.net

BRAC (Brac River Astronomical Club)
Every second Thursday at 19:00 – Eden Country Inn – Little Brak River. R20 per person. For more info – Andrew Gray magray@xsinet.co.za

Midbrak Tuinbouklub:
Elke 2de Maandag vd maand om 10:00
Ledegeld R80.00 pj
Magda Rijksen (044 620 2930 )

Voëlkyk | Birdwatching Groot Brak
Elke 3de Saterdag van die maand. 08:00 | 08:30
Kontak Aussie Eybers –
044 620 2711 / 082 496 2392

Mosselbaai Tuinbouklub:
Kontak – Thora (044 698 2072)
Linda (044 695 0712)

Sosiale Tennis:
Mosselbaai Tennisklub –
Sosiale tennisdae – Woensdae en Saterdae vanaf 13:00
(Besoekers en nuwe lede welkom)
Danie – 082 852 1454

Kaartspelersklub:
Woensdae om 9:30, te Hartenbos
Kom speel saam – deelname gratis.
Grace Fischer – 082 718 4755
Mosselbaaie houtwerkersgilde
Kontak: Stoffel Bester by 044 879 0003 of
Johan Visser by 072 716 3700 / 044 696 6784.

Mosselbaai Vroue in Aksie:
Elke 2de Woensdagmiddag om 14:30 by
Santos Express Trein Restaurant.
Nuwe vriende baie welkom.
Navrae: Anne-Marie 084 500 1351 of Lallie 082 345 4340

MATHS Masonic Hall A
45 Marsh Str
Every second Wednesday 19:00
Bill Frost 083 376 9911
Bridge@Grootbrak
Thursday Afternoon 13h00
Contact Johan 083-736-5747
Beginners Welcome, SOCIAL BRAIN EXERCISE
Groot brak Tennis Club

MARKETS CALENDAR:
Hartenbos Boeremark
(08:00-14:00)
ATKV Carney-gebou
( Elke 2de Saterdag vd maand en elke laaste Saterdag vd maand.)
Navrae: Charles Schutte: 082 852 1773

Mosselbaai Familie Plaasmark
Elke Sondag: 08:00 – 14:00
Die mark is net buite Hartenbos langs die Hartenbosrivier en N2.
Toegang is vanaf die R102 (ou Grootbrakpad).
Kyk vir FARMERS MARKET naambord.
Kobus : 082 337 3414Kobus – 082 337 3414

Grootbrak Mark – (Elke eerste Sat vd maand)
Navrae: Maryna – 072 837 8803

SPCA Clothing Sale:
Every Wednesday and Friday 10:00 – 16:00
Saturdays 9:00 – 11:00
SPCA – 044 693 0824

PEARLY-ANNE KUNSKLASSE/ART CLASSES
Info@Pearl 0813143575
Beginner tot Gevorderd
Alle mediums in olieverf,pastelle,potlood skets ens

EDEN PHOTOGRAPHIC SOCIETY
Maandeliks elke 2de Dinsdag @ 18:30 by Park Laerskool se sport klubhuis (Toegang by die sportvelde hek) Besoekers is welkom. Kom leer hoe fotos beoordeel word en hoe maklik dit is om ‘n treffer foto te neem. Navrae: Elizabeth Nicholson 076 582 7554

DYNAMIC VISION HARTENBOS – Verskil tussen Bifokale en Multifokale?

Beina elke mens bo 40jaar benodig een of ander vorm van ‘n bril.
Party mense is bevoorreg en benodig slegs lees brille ,maar vir ander kom hul tot die besef dat beide hulle verafstand visie en naby visie nie meer voldoende is nie. Dit is dan vir hierdie rede dat hulle genoop voel om gekombineerde brille aan te skaf.

Bifokale:
Bifokale bestaan reeds byna ‘n 100 jaar. Bifokale lense is slegs twee verskillende lens voorskrifste in een lens gesmelt word. Dit is bekostigbaar en funksioneel. Daar is ‘n fisiese streep wat sigbaar is, bo die streep is vir ver en onder die streep vir naby visie.

Multifokale:
‘n Multifokaal is presies wat die naam se, Multifokus, dit bestaan uit etlike lense saam gekombineer om ‘n gladde oorgaan van verafstand sig na naby sig te bewerkstellig. Baie min mense besef hoeveel tipe Multifokale tot ons verbruiker beskikbaar is. Die kostes van hierdie lense varieer natuurlik van die basiese kwaliteit tot gevorderde tegnologiese kwaliteit.

Ons praktyk gebruik Seiko tegnologie wat gewis ‘n stappie voor die kompetisie !!