Archive for June, 2015

A letter from the Editor

IMG-20150618-WA0041

 

Father’s Day – Sunday 21 June 2015.

“Anyone can be a father, but it takes a Real Man to be a Dad, bring up kids and be a committed and responsible father”.

From my experience – A good father needs to be present, he needs to be a role model, be understanding, have a sympathetic ear and he should be a good disciplinarian.
A father is someone who loves you unconditionally.
No matter what, he will always love you and be there for you. He remembers that once upon a time he was also young, did crazy and stupid things but somehow always survived.

A good father leads by example. He knows, children don’t always listen to all you say, however, kids hear, see and they watch you …. and from that they learn and they do.

Dads, please do special and fun things with your kids. Be there for the special moments in their life, as those are the things they will treasure for the rest of their lives.

Talk to your children, show interest in their lives, try to understand the way they think, their concerns and what they struggle with.

The responsibilities of being a father is enormous and no doubt fathers don’t always realize just how important fatherhood is !!

“A truly rich man is one whose children run into his arms when his hands are empty” – Unknown

“My father gave me the greatest gift anyone could give another person, he believed in me”. Jim Valvano

– Julie Retief (Editor)

Welgedaan!

Click on Images to Enlarge

FB_IMG_1433675527212 IMG_163631339193911 IMG_163636469851626 IMG_163639051661483

 

Voorwaar ‘n Meesterstuk !!

Juanita Terblanche het die replika koek van die NG Klipkerk gemaak, wat verlede week by hulle Bazaar opgeveil is.

Beslis ‘n Eetbare Kunswerk om op trots te wees.
Geluk en welgedaan !! (Red)

Meer fotos beskikbaar in volkleur op – www.mossview.co.za

Sonskyn Vallei

Click on Images to Enlarge

IMG-20150617-WA0009 IMG-20150618-WA0031 IMG-20150618-WA0032 IMG-20150618-WA0033

‘n Heerlike damestee ten bate van die Sonskyn-Kinderfonds is Saterdag, 6 Junie by Foodworx gehou.

Tussen die kuier en etery deur het die Mosselbaai strykensemble (Jessica, Lelani, Catherine, Kallie olv Ds. Johan Engelbrecht) die gaste met ligte klassieke musiek bekoor.

Karin Gildenhuys, Direkteur van CEF (Creating Effective Families) was die hoofspreker en het ‘n baie insiggewende en inspirerende praatjie oor die welsyn van families gelewer.

Sy het veral klem gelê op die noodsaaklikheid van ouer betrokkenheid om ‘n normale en gesonde familie opset te verseker.

Belangstellendes wat by Sonskynvallei se gemeenskap wil betrokke raak kontak gerus: Mariaan: by 076 609 7600

Vir alle pappas

As ek aan Vadersdag dink, kom die volgende storie, wat vir die waarheid vertel is, by my op.

Terwyl ‘n jong man op die lughawe, in afwagting op sy meisie wag, ervaar hy die volgende:
‘n Man kom met mening, asof direk na hom, aangestap. Langs hom sit hy sy sakke neer en tel die jongste van vermoedelik twee boeties op. Hy gee hom ‘n liefdevolle druk, toe die groter seun en na elke stewige drukkie eindig hy met “lief vir jou”.
Toe vat hy die baba dogter wat wriemel van opgewondenheid by haar ma en sê: “Hallo Pa se liewe meisiekind”. Doodgelukkig rus sy haar kop teen sy skouer. Toe gee hy haar vir die oudste boetie en sê: “Die beste bêre ek vir laaste” – en groet sy vrou met ‘n lang innige soengroet.

Die jong man staar in diepe bewondering, amper jaloers en vra vir die man hoe lank hulle al getroud is. Hy antwoord, vir 14 jaar getroud.

Die jong man antwoord – ek hoop my huwelik is ook na 14 jaar nog so passievol .
Die man kyk hom in die oë en sê beslis: “Moenie hoop .…besluit” !!

Sê dit nie alles ?
Pappas – mag die vreugde van Vadersdag julle nie verbygaan.

DEKKE

Mossel Bay Tourism welcomes world’s newest Biosphere Reserve

Mossel Bay Tourism hailed UNESCO’s decision to recognise both the Gouritz Cluster Biosphere Reserve and the Magaliesberg Biosphere following their nomination for biosphere reserve status by the Government of South Africa.

The decision was made during the 27th annual session of the International Coordinating Council of the Man and the Biosphere Programme.

South Africa now has eight recognised biosphere reserves: Kogelberg (proclaimed in 1998), Cape West Coast Extension (2003), Waterberg (2001), Kruger to Canyons (2001), Cape Winelands (2007), Vhembe (2009). It is hoped that the Garden Route Biosphere Reserve will be declared in the near future, too.

Willem Botha, chairperson of the Gouritz Cluster Biosphere Reserve (GCBR), said that biosphere reserves exist to promote sustainable development through combining local community efforts with sound science.

“The Gouritz Cluster includes the coastal region from the Breede River to the Great Brak River, and inland from Montagu in the west to Prince Albert in the north and Uniondale in the east,” he said.

“This is an area of great cultural and biological diversity, and it’s becoming more and more important as a tourism destination – so it fits perfectly with the Man and the Biosphere Programme.

“Our aim as the GCBR is to ensure the sustainable utilisation of the unique biodiversity of the area through creating partnerships and encouraging responsible decision-making. It’s important to include the socio-economic component to the benefit of all the people living within the biosphere reserve.”

Mr. Botha said that South Africa’s biosphere reserves have memorandums of understanding in place with national and provincial governments, and added that the board of the GCBR aims to enter into similar agreements with local municipalities in the region – which is why it recently made a presentation to MINMAYTECH (the forum of municipal managers in the Western Cape Province).

“We’re in a position to help the municipalities implement their strategies for – amongst others – job creation, poverty alleviation, and tourism,” he said.

Projects
Mr. Botha cited three of the GCBR’s current projects as examples.

“Our Jobs for Carbon Project – which involves planting spekboom (Portulacaria afra, a plant that removes large quantities of carbon dioxide from the air, and that converts it to oxygen, and adds carbon to the soil) – has attracted the attention of organisations like Cambridge University, which is paying us to plant spekboom to offset the carbon footprint of one of its large conferences.

“We are also investigating a new tourism project that was proposed by Wendy Crane – who manages several projects on behalf of the GCBR -that will hopefully see the creation of a hiking trail along the banks of the Gouritz River.

“This trail will stretch from the river mouth to Calitzdorp in the Klein Karoo, and will trace the route that the Khoi people of old would have followed on their journeys inland.

“Thirdly we’re working on a long-term project that will both eradicate alien plants in the region, and turn them into commodities with economic value. (This project has attracted the attention of several interest groups and government departments, as well as a Netherlands-based biofuels company.)

“Projects like these illustrate how we’ve applied scientific principles to local economic development, and they can – and have – created sustainable jobs and even small business opportunities for people on the farms and in other rural areas of the region,” said Mr. Botha.

Mossel Bay Tourism
Mossel Bay Tourism’s Marcia Holm congratulated the board of the GCBR on the news of the declaration of the Biosphere Reserve.

“As the largest town in the area, Mossel Bay plays a vital role in the economy of the region, and Mossel Bay Tourism is keen to foster closer relationships with the people of Hessequa and Klein Karoo – which together make up the largest part of the Gouritz Cluster – in order to spread the economy to our rural neighbours.

“The presence of the GCBR allows us to offer visitors unique and authentic experiences, and we believe that the Man and the Biosphere Programme goes a long way to achieving our dream of making Mossel Bay a leader in responsible travel – which is defined as creating better places to live in, and better places to visit,” she said.

“We’d like to offer Willem and the board of the GCBR our sincere thanks for everything that they’ve achieved so far – and to wish them well for the future, she said.

More information:
Mossel Bay: www.visitmosselbay.co.za
Gouritz Cluster Biosphere Reserve:
www.gouritz.com
Garden Route Biosphere Reserve:
www.grbr.org.za
Magaliesberg Biosphere:
magaliesbergbiosphere.org.za

ADS FP

TOTAL/STEERS GROOTBRAK

OPGRADERING VAN BESIGHEID: TYDELIKE SLUITING

Vanweë volgehoue groei in ons besigheid die afgelope tien jaar, is daar besluit om die fasiliteite by Total Groot Brak op te gradeer en uit te brei. Die grootste deel van die projek is dat die huidige vyf ondergrondse tenks vervang word met sewe. Die Departement van Energie hou in ’n sentrale register aantekening van alle ondergrondse brandstoftenks, en nadat ’n sekere tyd verloop het moet dit vervang word, al sou dit moontlik nog niks makeer nie. Daar is dus nie noodwendig fout met ons huidige tenks nie, maar dit moet op hierdie stadium vervang word. Verder word daar gehoop om die gebou te vergoot, sodat daar groter stoorruimte sal wees. Die huidige Steers word opgradeer na die nuwerwetse model waar die deurgee ruimte so verlaag word, dat wagtende kliënte als kan sien wat in die kombuis plaasvind. Dan hoop ons ook om in dieselfde tyd ’n baie klein weergawe van die Mugg & Bean On-The-Move konsep te laat installeer.

In die proses sal die voor-aansig van die gebou en rybaan ook opgradeer word na die nuwe kleure, soos wat meeste Totals op die Tuinroete al gedoen is. As al ons drome bewaarheid word, sal die ruimte agter die gebou, wat tans ’n redelike modderbad is tydens reën, geplavei word, sodat vragmotors sonder moeite sal kan draai. Onder die bestaande bome, al om die omtrek, sal parkeer- en ontspanningsplekke ingeruim word waar kliënte selfs van die wegneemdisse kan geniet.

Ongelukkig het dit tot gevolg dat die hele besigheid vir geruime tyd gesluit sal wees. Hiermee word al ons kliënte dus in kennis gestel dat geen handel gedryf sal word vanaf Maandag 6 Julie 2015 nie vir ongeveer drie maande, of tot verdere kennisgewing. Hou gerus hierdie koerant dop, almal sal deeglik voor die tyd kennis gegee word van die heropening van die New Look Total Groot Brak.

Enige ongerief wat dit vir u veroorsaak word, word betreur, maar ons het geen twyfel dat die projek op die lange duur vir almal ten beste sal uitwerk!!

Van Nico en Lallie en die Total, Bonjour en Steers Groot Brak span.

Besigheids Fokus – Jackets & All

Charmaine

Beskryf u besigheid in n kort paragraaf?
Jackets and All verkoop hoë gehalte ingevoerde 2de handse baadjies, jasse alle groottes vir die hele gesin. Die baadjies en jasse is ingevoer vanaf USA en EU.

Wanneer het u besigheid begin?
Februarie 2015

Wat het u aangespoor om besigheid te begin?
Die behoefte aan warm klere vir die winter teen n goeie prys vir alle inkomste klasse.

Wat inspireer en motiveer u?
Die produk self. Nuwe mode neigings wat ons deur die invoer van ons jasse aan ons mense kan bied teen R120 of selfs minder!!!

Watter produkte/dienste bied u aan?
Jackets and All verkoop warm ingevoerde baadjies ,jasse,woljasse vir die hele gesin.

Watter voordele het u besigheid bo mededingers?
Ons produk is baie bekostigbaar en daar is iets vir elke smaak. Die gehalte van die baadjies en jasse is fantasties en vir dieselfde produk sal mens 5 maal meer betaal in n ander winkel.

ADS 6

 

Website Developed by Business Direct Media