Tuinmaak met Leani – Inheems is die Toekoms
Meer en meer mense begin om inheemse plante aan te plant. Die mees bekendste inheemse plante in ons area is fynbos en is ‘n skouspel van blomme in die winter.
Dit maak nie saak waar jy woon of hoe beperk jou spasie is nie, jy sal beslis ‘n inheemse plantjie kry wat vir jou sal werk. Inheemse plante is spesifiek aangepas tot ‘n area, grondtipe en klimaat. Die wonderlike ding is dat hulle ook kan aanpas in ander dele van die land.
Wanneer saailinge beskerm word in die vroeë stadium van ontwikkeling, in plaas daarvan om te veg vir oorlewing, sal hulle gewoonlik floreer in ‘n omgewing wat verskil van hul natuurlike habitat. Die Nasionale Botaniese Vereniging van Suid-Afrika bied advies en inligting aan die publiek oor inheemse plante wat tot voordeel is vir enige tuin entoesias.
Daar is streng wetgewing aangaande inheemse plant spesies, onderandere dat dit onder geen omstandighede uit die natuur verwyder mag word nie, selfs die sny van hul blomme en vang van hul saad is teen die wet. Plante op privaat grond mag slegs verwyder word met die eienaar se toestemming. Meeste inheemse spesies is beskermd en die ontwrigting daarvan verbied. Dieselfde reëls geld vir die saailinge. Wanneer jy ‘n saailing wil verwyder, moet jy ekstra versigtig wees om nie die wortels te beskadig nie. Dit word voorgestel om eers die plant water te gee, om so doende die grond sagter te maak. Die volgende wenk is om genoeg van die plandjie se eie grond saam met hom uit te haal, dit verminder wortel skade en help met hervestiging. Kenners beveel dit aan om die saailinge eers in ‘n pot te plant tot hy gevestig is en dan uit te plant. Moenie probeer om ‘n saailing hoër as 10cm te verwyder nie, op die stadium is die kans groot dat die wortelstelsel met verwydering beskadig kan word.
Inheemse plante kan van steggies af gegroei word, maar bied ‘n bietjie van ‘n uitdaging vir onervare tuiniere. Oorweeg dit eerder om gevestige plante by kwekery aan te koop. Plante van verskaffers soos Leani Kwekery het plante wat geselekteer is vir aanplanting wat beteken die spesies is geteel om makliker te groei en is ook meer skouspelagtig as hul wilde familielede.
Voor jy besluit om inheemse spesies aan te plant, doen eers navorsing oor byvoorbeeld die struik se volwasse hoogte, wydte, groeipatroon, water vereistes en grondtipe. As jy besluit om inheemse plante soos ons lieflike fynbos te plant, moenie gaan vir ‘n formele tuin uitleg nie. Inheemse plante bied beter voordele en maak ‘n mooier vertoning as dit op ‘n natuurlike wyse geplant word.
In die besige tyd wat ons leef is tyd ‘n groot faktor, daarom dis inheemse spesies die beste keuse aangesien dit feitlik onderhoudloos is.
Telefoon: 044 620 2565
Email: info@leani.co.za
MUNISIPALITEIT NOOI BLAASORKESTE OM TE VERGADER
Die Star of Bethlehem-blaasorkes in aksie na die kerkdiens
vir blaasorkeste en brigades wat in D’Almeida gehou is.
Die Mosselbaaise Munisipaliteit poog om soveel blaasorkeste en brigades as moontlik te betrek by aktiwiteite wat vir hulle gereël word, en nooi orkeste uit om by die gereelde tweemaandelikse vergaderings vir blaasorkeste in die groter Mosselbaaise gebied aan te sluit.
‘n Baie suksesvolle kerkdiens is op 19 Julie 2015 in die All Saints Kerk in D’Almeida gekoördineer in samewerking met die orkeste en brigades wat deel van die Orkesteforum uitmaak.
Die diens is bygewoon deur die VGK Brigade van Groot-Brakrivier, die All Saints Brigade, die Boys Brigade van Groot-Brakrivier, die Mosselbaai Guiding Stars, die Aldachique Music Academy, die Mosselbaai Pathfinders en die Star of Bethlehem van Groot-Brakrivier. Na afloop van die kerkdiens het al die lede van die orkeste en brigades saam in die strate van D’Almeida gemarsjeer.
Die orkeste en brigades se doel is om gesonde belangstellings onder jeugdiges aan te moedig, en hulle van die strate af te hou.
Die Munisipaliteit se Sosio-Ekonomiese Afdeling vergader tweemaandeliks met die orkeste en brigades. Enige groep wat nog nie deel van die vergadering is nie en wil aansluit,
word uitgenooi om Belinda Nel by (044) 606-6286 te skakel
APPLY NOW FOR FESTIVE SEASON TRADING ON SIDEWALKS, PUBLIC SPACES IN CBD
Business owners in the designated areas in the Central Business District of Mossel Bay who want to trade on sidewalks and public spaces as allowed in terms of the Municipality’s Policy on Outdoor Dining and Trading in the Mossel Bay CBD, need to apply as soon as possible if they want to be ready for this for the coming year-end holiday season.
In terms of the policy, business owners must apply to the Municipality at least 90 days before they want to start trading on sidewalks and public spaces adjoining their properties.
The policy, which is an outcome of the urban renewal plan for the old Central Business District, is applicable to sections of Marsh Street, Cuff Street, Michell Street, Kloof Street, Bland Street and Market Street only. It is also only applicable to art and craft shops, art galleries, coffee shops, delicatessens, florists and restaurants.
The trading area needs to comply with the policy requirements and will be leased to the applicant for a period of three years. Certain tariffs are payable and a lease agreement has to be signed.
One of the requirements is that an application has to be accompanied by a recommendation from Heritage Mossel Bay via the Aesthetics Committee.
Applications have to be submitted to the Director of Community Services at the Municipality. Enquiries about the policy as well as the application requirements can be addressed to Ms Lanese Hesselman at telephone (044) 606-5151 or by e-mail to lhesselman@mosselbay.gov.za or admin@mosselbay.gov.za. The policy can also be viewed on the Municipality’s website at www.mosselbay.gov.za.
NUWE VERORDENING LÊ TER INSAE
Twee nuwe munisipale verordeninge en twee gewysigde verordeninge lê tans ter insae tot 21 Augustus 2105 vir publieke kommentaar.
Die verordeninge is die Verordening insake die Regulering van Katte, Honde en Ander Diere, die Gewysigde Verordening insake Openbare Oorlaste, die Gewysigde Verordening insake die Skut van Diere en die Verordening insake Waterdienste.
Al die verordeninge is beskikbaar by die munisipale kantore en biblioteke in Mosselbaai, Hartenbos, Herbertsdale, Groot Brakrivier, Friemersheim, KwaNonqaba en D’Almeida of op die Munisipaliteit se webwerf by www.mosselbay.gov.za. Skriftelike kommentaar moet die Munisipale Bestuurder by Posbus 25, Mosselbaai 6506, of per faks na (044) 606-5062 of per e-pos aan admin@mosselbay.gov.za teen nie later as 12:00 op 21 Augustus 2015 bereik nie.
Navrae oor die eersgenoemde drie verordeninge kan aan mnr N Prins by telefoon (044) 606-5110 of per e-pos aan nprins@mosselbay.gov.za of me M Smit by telefoon (044) 606-5125 of per e-pos aan msmit@mosselbay.gov.za of per faks aan albei by (044) 606-5062 gerig word.
Inligting oor die Verordening insake Waterdienste kan aan me A Murray by telefoon (044) 606-5273 of per e-pos aan amurray@mosselbay.gov.za of aan mnr E Louw by telefoon (044) 606-5270 of per faks aan albei by (044) 606-5062 verkry word.
‘N UITTREKSEL UIT DIE BOEK “SANAE 15”
Die 15de S.A Nasionale Antarktiese
Ekspidisie na Antarktika ( Deel 3 )
Woensdag 23 Januarie 1974. Ons 6 manne lê vir die eerste keer oë op die oranje caboose – ‘n ou Jurgens-karavaan wat op slees gemonteer is. Dit sal die gletserspan se tuiste op veld-trips wees. Dit is geen normale karavaan hierdie nie – dit herinner eerder aan ‘n plakkershut, want dit is net ‘n dop met vervalle ingeboude kaste en 3 gewone karavaan-beddens wat oorgebly het. Dit het ook geruik soos ‘n plakkershut – dit was smerig nadat die vorige span die afgelope jaar daarin geskuil, gekook, geslaap en gewerk het.
Die echoseintoerusting en veldradio is binne in die caboose vasgeklamp, met die echo-antennes wat buite om die dak vasgebout is.
Ek en Hennie spandeer die volgende week of meer om die karavaan ons eie te maak. Skrop en kap vullis en ys van die vloere en mure af, verf dit uit en vervang die skerm bokant die tweeplaat-primusstoof met nuwe seil en maak ‘n raam van bloudraad. Dit, so terloops, was die laaste groot skoonmaak wat die caboose vir die volgende jaar sou ondergaan!
Tydens opleiding was ons herhaaldelik gewaarsku om nie te degenerate nie, om nie persoonlike higiëne te laat vaar nie – maar dit is maklik om sulke edele reëls vanuit lugverkoelde kantore in Pretoria voor te hou!
Die werklikheid is dat lewe op die ys ‘n stryd is om te leef en te oorleef. Sowat 90% of meer van ons tyd op die ys is spandeer aan ‘nie navorsings-georiënteerde’ take – soos onder-houdswerk, om toerusting en voorraad wat toegesneeu het, weer uit te grawe, voertuie aan die gang te kry, ys te smelt, kos te ontdooi, en tydrowende vervoer oor moeilike terrein (sastrugi [diep ongelyk harde ysoppervlaktes wat deur langdurige winderosie verweer is], sagte diep sneeu, of skeurgebiede.) Of die eindelose proses van batterye herlaai, stewels, sokkies en klere droogmaak, ens.
Die volgende paar weke word al ons toerusting uitgepak, nagegaan, getoets en weer deeglik met sponsrubber verpak vir die lang stamperige binnelandse reis. Kosvoorrade word bymekaargekry en verpak vir die sowat 10 maande wat die 6 van ons in die binneland sal deurbring.
Ek, Dave en een van die ou manne (Rudolph Sevcic – die vorige landmeter) gaan op ‘n kort veldekspedisie om ‘n ou gevestigde ysnetwerk op die ysbank op te meet. Ons gebruik Wild T2-teodoliete en MRA3-tellurometers vir waarnemings. Ons slaap in tweemantentjies en waardeer die praktiese wenke wat Rudolph met ons deel.
Dit was opvallend hoe spaarsamig en oordeelkundig Rudolph water (natuurlik gesmelte ys) gebruik. Klein blokkies ys word in ‘n potjie op die primus gesmelt en tot kookpunt gebring. Dan word twee gevriesde blikkies kos verder in die potjie gekook, totdat dit ontvries het en eetbaar is. Dieselfde water word dan vir ‘n koffietjie gebruik, en nog ‘n bietjie vir die was van borde en bekers. Dan word ‘n laaste stukkie ys by die oorblywende bietjie water gevoeg vir amper yskoue water – net genoeg vir die borsel van tande!!
Môre-oggend begin die proses weer van vooraf vir ontbyt.
Lewe in die buitelug verg vele aanpassings. ‘n Mens verloor sowat 2 ℓ, of meer, vog per dag weens die droë lug wat ons inasem en vog in ons asems wat weer buite kondenseer. Laasge-noemde veroorsaak ‘n onophoude-like loopneus, of as temperature begin daal, yskristalle in ons baarde, snorre en ys-stalaktiete wat aan ons neuse en in ons baarde vorm. In die begin snuif jy, blaas aanmekaar neus, maar besef gou dat hierdie kraan onophoudelik gaan drup!! Die gevolg is ‘n dors wat net nie wil wyk nie – vloeistof moet gereeld inge-neem word om dehidrasie te verhoed.
Om in die oggende te kan tande borsel moet die tandepasta saam slaapsak toe, anders is dit solied ge-ys en tydelik van geen waarde nie.
Later wanneer temperature erg begin daal, sny ons vir ons elkeen ‘n poncho (amper soos Clint Eastwood in sy cowboy-flieks gedra het) uit komberse en slaap daarmee oor ons koppe, gedrapeer oor die slaapsakke, om te verhoed dat yskristalle in die nag op ons slaapsakke aanpak, of dat ons baarde aan die slaapsakke vasys. Dit was veel makliker om die ys van die poncho’s te verwyder en weer droog te kry.
( vervolg…. )
Deur: Lennis van Schalkwyk ( mede skrywer)
Professionele Landmeter.
Sel: 079 398 8567
Obstructive Sleep Apnea
Does snoring rule or ruin your life?
Snoring is a nuisance to all!
Why is this question of significance to you?
Most of us joke about partners or friends snoring and how they sometimes even go totally silent between snoring episodes. Most of us do not know that this is life threatening business.
Statistics show that one of the types of sleep apnea, Obstructive Sleep Apnea (OSA) is present in one out of every eight people (12%) older than 30, 16% in people older than 40 and more than 20% in people older than 50.
Quality sleep is vital for humans to function optimally! Disturbed sleep has an adverse negative effect on our daily lives. We can achieve much healthier sleep and life through awareness.
Sleep apneais the most common of all sleep disorders and can be described as episodes where you stop breathing while you sleep.
Of the two types of sleep apnea, central sleep apnea (which is associated with the central nervous system, consisting of the brain, spinal cord and nerves branching off from the spinal cord) is the lesser seen. This type is caused when the brain impulse that causes the breathing muscles to function is periodically absent.
OSA however, as reflected by the above statistics, is much more common. OSA is often, but not always, associated with SNORING followed by a QUIET PERIOD of non-breathing and then a loud GASP that follows the apnea. The snoring then resumes until the next apnea occurs and the average number of OSA’s recorded per night is around 250.
Sleep Apnea is often responsible for, or contributes heavily towards the number of symptoms or health related issues experienced.
Do you suffer from any of the following :
day-time tiredness and sleepiness,
headaches,
often waking up with a headache,
loss of memory or concentration,
grogginess,
snoring,
gasping during sleep,
falling asleep when reading, watching TV or driving,
high blood pressure,
difficulty losing weight,
difficulty managing depression,
listlessness or no drive for physical activities?
Then you might just be suffering from sleep apnea!
OSA can have any of a range of causes and if you wonder about your state you should consult a specialist in this field.
Frequently asked Questions about OSA:
Questions frequently asked include whether OSA is treatable. The answer is “YES”, often by minor surgical procedures, sometime by sleeping with a specialised mouth guard but mostly the best treatment is a Continuous Positive Airway Pressure (CPAP) device.
Most medical aids pay for the studies and most have benefits for the CPAP device.
This treatment is mostly chronic and you cannot stop using the CPAP device or mouth guard after losing weight.
Snoring interferes more with family life than using one of these devices. The CPAP device or mouth guard is fitted just before you go to sleep and is remove the immediately after you wake up.
CPAP does not give oxygen but it keeps the airway from obstructing. “There is no pillow you can sleep on that will keep your airway from obstructing if you suffer from OSA.” Jauckie Viljoen, a sleep study technician, said.
He added that it is easier to increase your metabolism when you constantly use CPAP to treat your OSA.
It is not a given that your children will suffer from OSA if you have it, however, some of the anomalies that cause OSA can be inherited genetically. According to Jauckie there are several treatments available and only a proper examination process will reveal the best treatment for each patient.
For more detail call Jauckie on 044 690 8150 or 083 2622 307
CENTRAL AUDITORY PROCESSING DISORDER.
Did you hear me? Did you hear that I was talking to you?
Hé? What did you say, Mom/Mam?
How often is this scenario playing out in your home? Or classroom? Too often children are being diagnosed as dyslexic, hyperactive, ADD, ADHD, etc. etc….
Auditory processing refers to the ability to discriminate between similar sounds, tune into a speaker and pick up on pertinent information, and understand information presented verbally.
Difficulties arise when the brain does not accurately interpret and respond to auditory information. Our brains help us listen, process and understand what has been said. If a child misses one small part of an instruction, it can change his response entirely.
Hypersensitive to auditory input is very overwhelming. The child can even be frightened by the volume, pitch, and unpredictability of common environmental sounds. He may attempt to avoid and withdraw from noisy, crowded environments. He may startle easily or appear very distracted,
focusing on every noise around him. Social interaction and functioning in a group can be very uncomfortable.
Hyposensitive to sound is the opposite extreme. This child may appear as though he does not hear the sounds around him, may not generate appropriate motor responses to auditory input, such as following directions, responding when his name is called, looking in the direction of a loud noise.
He may be noisy, always talking, singing, humming, and making sounds to generate additional auditory input for himself. He may talk out loud while performing a task, prompting himself as he completes each step. This child may also have difficulty remembering what you have told him.
If your child exhibits any signs of difficulty with processing auditory input, contact Anna-Marie to discuss Filtered Sound Training (also called: Ear-Aerobix) – a solution to get the hearing mechanism fit and able to work more effectively. •