ACVV KENANI DIENSSENTRUM : VIS – ETE

VRYDAG: 29 AUGUSTUS 2014, 19H00.
By die ACVV Kenani Groot Saal
Die ACVV Kenani Dienssentrum bied ‘n heerlike Vis Ete aan op Vrydag 29 Augustus 2014 om 19h00.
Kostes beloop R70 per persoon. Kom geniet ‘n ete uit die see. Dis ‘n smaak sensasie en proe geleentheid eie aan sy soort. Daar gaan ‘n groot verskeidingheid vis geregte wees met slaaie en vars gebakte brode. Bring u eie drinkgoed saam, en jou vriende en familie en kom eet lekker saam.
Die fondsinsamelings projek gaan ter ondersteuning vir Belangrike Dienste wat aan ons Bejaarde gemeenskap gelewer word.

Kontak vir Kitty Eigelaar 0822130470 en of Nakkie Zerwick 044 690 3204 of 6903794 om u plek te bespreek.
70.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *