BESIGHEIDS FOKUS – PIRATES ACTION BAR

Beskryf u besigheid in ‘n kort paragraaf:
Pirates Action Bar is n Sports Bar, waar jy vriendelike diens en goeie vermaak kan kry, waar vreemdelinge vriende word!

Wanneer het u besigheid begin?
1 Mei 2015 oorgeneem

Wat het u aangespoor om u besigheid te begin?
Ek wou nog altyd n verskil maak en Pirates Action Bar is die perfekte plek om te begin…..

Op watter segment van die gemeenskap is u besigheid gemik?
Kuierplek vir alle tipe mense en ouderdomme.

Watter produkte/dienste bied u aan?
Poeltafels/Dartboard/ Live Music/ braai aande/ Rugby op BIG screen/ wine tasting elke 3 maande

Watter voordeel het u bo u mededingers?
Perfekte ligging

Persoonlike hoogtepunte/suksesse/prestasies
NVT

Wat laat u besigheid bo ander uitblink?
Vriendelikste personeel en definitief skoonste kroeg in die omgewing

Voltooi die volgende stellings:
“Ondervinding het my geleer dat ……………..”
Jy ver sal kom in die lewe met die harde werk, eerlikheid en opregtheid!

“In die toekoms sal my besigheid die volgende (aan) bied ………….”
Beoog om Jan Blohm Pirates toe te bring… wat dink die gemeenskap??
Die belangrikste boodskap wat jy met die gemeenskap wil deel?
Met God is alles moontlik!!!

Kontak besonderhede:
Naam – Wessel Joubert
Tel no. – 0833047673

PIRATES

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *