BURGERMEESTER ONDERSTEUN BARBARIANS

Foto

Op die foto verskyn, van links na regs, Joy Peterson, Neva Manie, Tammy-Leigh Galula, Casey Frans, die Burgemeester,
Raadsdame Marie Ferreira, Valerie Rank, Jamy du Plessis, Shardoné van Wyk, Leandra Treurnicht en Raadslid Erica Meyer.

Die uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Marie Ferreira, het haar persoonlike ondersteuning vir die Mosselbaai Barbarians-rugbyklub gaan toon, toe sy ‘n draai by die klub gaan maak het by die D’Almeida-stadion om hulle sterkte toe te wens voor ‘n wedstryd in die eerste ronde van die Nasionale Cell C Gemeenskapsbekerkompetisie.

“Deelname aan sport moedig ‘n gesonde leefwyse aan en in die verband vervul die Barbarians ook ‘n belangrike rol in die gemeenskap”, het sy gesê.

Contact Suzan: 078 599 7144

• Harry Hill

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *