BUSINESS FOCUS – UNITED PAINTS

Untitled-2

 

Beskryf u besigheid in ‘n kort paragraaf:
Ons is daar on u te ondersteun om u grootste vaste bate naamlike u woonhuis te help beskerm en “lewe” te gee. Dit word gedoen deur om aan u kwaliteit verf te verkoop wat duursaam is en die natuurlike elemente te kan weerstaan.

Wanneer het u die besigheid begin?
Ons eerste tak het in 2007 geopen. Tans is daar takke in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Knysna en agente in Kaapstad en Port Elizabeth. Vele meer om te kom.

Wat het u aangespoor om u besigheid te begin?
Diens, behulpsaamheid en kwaliteit ontbreek deesdae in die verbruikers mark. Dit is waarvoor United Paints bekend is: Waar die kliënt nog werklik eerste kom deurdat ons van die begin tot die einde van die projek saam hom is. YOUR SMILE IS OUR SATISFACTION

Op watter segment van die gemeenskap is u besigheid gemik?
Ons het ‘n wye verskeidenheid produkte vir vanaf die grootste kontrakteur tot die man op straat.

Watter produkte/dienste bied u aan?
U name it we have it @ affordable prices. Alle verf produkte vir u huis, staal en hout behoeftes.

Watter voordeel het u bo u mededingers?
DIENS DIENS DIENS met persoonlike kontak. Gesamentlike Tegniese ervaring van 20 jaar.

Persoonlike hoogtepunte/suksesse/prestasies.
Ten spyte van die resesie en die swak ekonomie het United Paints verdriedubbel die laaste 8 jaar.

Wat laat u besigheid bo ander uitblink?
Ons is nie n algemene hardeware winkel of warehouse nie. Ons IS verf met 20 jaar tegniese ervaring in n veld wat besig is om te kwyn in Suid Afrika.

Die belangrikste boodskap wat jy met die gemeenskap wil deel?
You’ve tried the rest now come and buy at the best.

Kontak besonderhede:
Naam – Estian Stander
Tel. no – 084 575 2503

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *