Cansa Relay for Life

Ons program vir die jaar – ons vyfde jaar in Mosselbaai, met die tema “CELEBRATION” – is soos volg:

Vrydag, 8 November 2013 –  17h30 tot 20:00 – Junior Relay – kinders van 1 tot 13 jaar – Die gaan meer oor die bewusmaking van Kanker by kinders en gesonder lewe

Saterdag 9 November 2013 – 08h30 – 11h00  – Bark For Life – waar ons ook aan ons honde vriende dink wat kanker het, en ook hulle rol in die kanker pasient se lewe erken en vier.

Saterdag 9 November 2013 – 16h00 tot Sondag 10 November – 07:00 – Die Relay For Life, waar spanne van 10 -15 lede deur die nag stap op ‘n aflos basis, terwyl daar heel tyd vermaak aangebied word.

Freddie Faul
Voorsitter; Cansa Relay For Life, Mosselbaai.
0835602457

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *