Category: Uncategorized

NUWE KOOR VIR MOSSELBAAI

‘n Nuwe formele koor vir Mosselbaai word binnekort begin. Die koor sal fokus op meer klassieke werke. Belangstellendes moet asb. ‘n epos stuur aan francois@grbs.co.za vir meer inligting of om ‘n oudisie te bespreek.

Repetisies sal eenmaal per week op geskikte aande wees vir ongeveer 2 – 2½ uur.
Oudisies word gehou vroeg in Februarie 2015. Lidmaatskap is slegs per oudisie, met die grootste vereiste die vermoë om op noot te kan sing en musiek aan te leer. Tot soveel as 40 mense word benodig.

HONDE NEEM WEER DEEL AAN FEES

Die tradisie om ‘n pretstap vir honde as deel van die Diasfees aan te bied, sal weer vanjaar voortgesit word. Die pretstap vind op Sondag, 1 Februarie 2015 plaas, en begin en eindig by die Hartenbosriviermond.

Die pretstap begin om 12:00, en registrasie begin om 11:30. Daar sal weer ‘n inskrywingsfooi van R5 per poot (R20 per hond) en R5 per persoon wees. Die inskrywingsgeld is ten bate van die Dierebeskermingsvereniging.

Honde moet aan ‘n leiband wees.

(Thanks to Royal Canin for sponsoring the Doggywalk.) •

WORTHY CAUSES TO BENEFIT FROM DIAS FESTIVAL

Several worthy causes stand to benefit from a novel way of collecting donations at this year’s Dias Festival.

Entry to the festival arena at the Santos Caravan Park is free as usual but festivalgoers who feel that they want to make a contribution, can do so by purchasing a piece of coloured cloth, which will then be attached to a framework of the municipal three sails logo.

The cloths are in the colours of the municipal logo, namely blue, green and orange. The blue cloths will be for donations towards the NSRI, while the green is for the disabled and the orange for animal care.

The pieces of cloth can be bought for R5 each and the aim is to sell enough pieces to fill up the framework and in the process create an interesting version of the municipal logo.

The Festival will continue until Sunday, 1 February 2015. •

 

Social Calendar Jan-Feb 2015

Sat. 31 Jan. Prayer March around Town
(14:00 – 17:00)
M/Bay, Keerom Street
072 848 1041 /
073 153 6088

Sat. 31 Jan. Diaz Fun Run,
M/Bay, 10km + 42,2km
+ 10km
(7:00 – 13:00)
Santos Beach Caravan Park
Contact: Paulus Allart,
073 412 5440

Vry. 6 Feb. Café Kenani
Ligte etes beskikbaar en musiek sal verskaf word.
Kontak Nakkie of Kathy (044 690 3794 /
044 690 3204)

MARKETS :

Sat 31 Jan – Hartenbos Boeremark
(8:00-14:00)
ATKV Carney-gebou
( Elke 2de Saterdag vd
maand
en elke laaste Saterdag vd
maand.)
Navrae: Charles Schutte:
082 852 1773
Sat 31 Jan – Reebok Mark –
Reebok Gemeenskapsaal
(Car Boot Sale)
Ina Blom: 083 651 4517

Kleinberg Plaasmark
langs die N2 oppad na
Albertinia)
(Elke laaste Saterdag vd
maand.)

DBV Klereverkoping:
Elke Woensdag en Vrydag 10:00 – 16:00
Saterdae 9:00 – 11:00
Mans/Dames Somerklere
R10 per stuk en T-hempde R5 elk.
SPCA Clothing Sale:
Every Wednesday and Friday 10:00 – 16:00
Saturdays 9:00 – 11:00
Ladies and Gents Summer wear
R10 a piece and T-shirts R5 each.

Mosselbaai Tennisklub.
Sosiale tennisdae – Woensdae en Saterdae vanaf 13:00(Besoekers en nuwe lede welkom)
Des Sampson – 082 651 2006

Kaartspelersklub:
Woensdae om 9:30, te Hartenbos.
Kom speel saam – deelname gratis.
Grace Fischer – 082 718 4755

Veldskiet Byeenkoms

Jagters en belangstellende skuts kry binnekort die geleentheid om hulle skietvernuf onder jagtoestande op die proef te stel en gaandeweg gereed te maak vir die nuwe jagseisoen.

Die eerste geborgde veldskiet van die Suid­Kaap Jagters­ enBewaringsvereniging (SJB) vind op 7 Februarie op die plaas Sandkraal van Chris Coetzer in die omgewing van Buffelsjagsrivier plaas.

Die fokus van die dag, om werklike jagtoestande in die veld na te boots en skuts gaan die geleentheid kry om hul skietvernuf te toets op lewensgroot bokteikens, asook ghongs oor onbekende afstande.

Groot pryse op die spel, geborg deur Sentraal­Suid Koöperasie (SSK).

Daar gaan meegeding word in verskillende kategorieë soos seniors, juniors, vroue en veterane.

Die eerste prys is ‘n koedoejag met akkomodasie. Vele gelukkige trekkings gaan ook gedoen word.

Ideale uitstappie vir die hele gesin.
SJB kantoor: 044 695 2319 (weeksdae 9:00 – 13:00)

Of besoek hulle by: www.suidkaapjagters.co.za

Movie Reviews by Matthew Botha

BIRDMAN

Age: 16L
Genre: Drama/Comedy
Starring: Michael Keaton (Beetle Juice), Edward Norton (Fight Club), Emma Stone (The Help), Zach Galifianakis (The Hangover), Naomi Watts (The Ring)
Director: Alejandro Gonzalez Inarritu (Babel)

Plot summary: Birdman tells the story of a has-been actor, known only for his iconic role as Birdman, and his attempt to re-ignite a burnt out career with a Broadway play.

Synopsis: After watching Birdman it’s easy to see why it is the front runner at this year’s Academy Awards with 9 Oscar nominations (matched only by Wes Anderson’s brilliant The Grand Budapest Hotel) including Best Picture, Best Actor, Best Director and Best Original Screenplay. Birdman is an intelligently written black comedy (and not the Tyler Perry kind) with loads of witty dialogue that effortlessly changes the film’s tempo from serious drama to laugh out loud comedy. The cinematography is well thought out and executed with long, single-shot scenes, which look seamlessly put together. Michael Keaton puts on what must be the best performance to date of his career as Riggan Thomson a man struggling to add meaning to his life through the recognition and approval of other people (a topic that strikes a chord with most).
Edward Norton puts in another Oscar worthy performance as the egotistic method actor, Mike. Birdman is refreshingly original in the way in which the filmmakers approached it, yet the core of the story will resonate with many people.

Who will enjoy it: Those who watch movies for the artistic value of cinema (though this is not an art film).

Rating: 9.5/10

DANABAAI/BAY

INWONERSVERENIGING VAN DANABAAI BEWAARAREA

 RESIDENTS ASSOCIATION OF DANA BAY CONSERVANCY

General meeting on the 4th of February 2015 @ Dana Bay Community Hall – 18:30 for 19:00.

Algemene byeenkoms op 4 Februarie 2015 by Danabaai Gemeenskapsaal – 18:30 – 19:00.

Kom geniet ‘n verwelkomings sjerrie, en na die byeenkoms ‘n koffie /tee en ‘n klein happie.

‘n Gas spreker gaan praat oor die ongelooflike Rigtersveld.

Come and enjoy a welcoming glass of sherry and afterwards a coffee/tea and small bite.

A guest speaker will be telling us about the amazing Richtersveld.

Please bring a visitor along and enjoy the time together.

Bring ‘n gas en geniet die aand saam met ons.

Onthou om u Jaarlikse Fooi van R50.00 te betaal indien u nog nie betaal het nie.

Remember to pay your Annual Fee of R50.00 if you haven’t yet.

 

Kerk Diens Tye

NGKerk – H/Bos

Eredienste – Sondae 9:00
Navrae: 044 695 0440 / 044 695 0907

Braambos Bediening – H/Bos
Eredienste – Sondae 9:30
Navrae: 044 696 5845 / 083 680 7192

Charisma AGS – H/Bos
Eredienste – Sondae 10:00
Navrae: 044 695 1980 / 082 774 4008
Volle Evangelie Kerk van God – H/Bos
Dienstye – Sondae 9:00
Navrae: 082 454 2768

Gereformeerde Kerk – M/Baai (Dumanis)
Eredienste – Sondae 9:00
Navrae: 044 698 1407 / 083 573 3637

Catholic Church – M/Bay
St Thomas – Sunday 8:00
St Blaize – Sunday 9:00
St Charles – Sunday 9:00
Contact: 044 690 5176 / 072 811 0600

Gereformeerde Kerk – M/Baai
Eredienste – Sondae 9:30
Navrae: 044 696 6850 / 072 137 3535

Methodist Church – M/Bay
Service – Sunday 8:00 + 9:30
Contact: 044 691 2376

AGS M/Baai
Byeenkomste – 8:30 + 10:15
Navrae: 044 690 3384

NG Kerk – Danabaai
Eredienste – Sondae 9:00
Navrae: 044 698 1977

Church of Christ – Dana Bay
Service – Sundays 9:30
Wednesdays 19:00
Bill Frost
Contact: 083 376 9911
Venue: 61 Malva Way

El Shaddai Baptiste kerk
Dienste – Sondae 9:00
Navrae: 044 690 8303 / 044 691 2373
073 045 2995

MosselBay World Outreach
Sundays – 9:30
Contact: 083 562 0803 / 083 552 0100

KomTuis Christen Gemeente – Danabaai
Dienste – Sondae – 10:00
Navrae: 071 693 2318