Category: Uncategorized

Dynamic Vision – Keuses oh so baie Keuses…………..

Elkeen van ons wat voor die keuses staan vir nuwe multifokale byna elke twee jaar word sekerlik oorweldig met keuses. Ons het tot ons beskikking ‘n hele aantal laboratoriums wat elkeen ‘n wye reeks multifokale tot die Oogkundige en natuurlik die patient se diskressie het.
Wanneer u die keuse moet maak tussen ‘n goedkoop of duurder tipe multifokaal is dit baie belangrik om ‘n ingeligte besluit te maak . Jy moet appels met appels vergelyk.

Vervolgens ‘n paar riglyne om u keuse te vergemaklik:
Jou refraksie status maw is jy bysiende of versiende
Jou werk situasie. Werk jy meestal buite of binne huis.
Werk jy baie op ‘n rekenaar ?
Werk jy op ‘n skootrekenaar of ‘n tafel rekenaar?
Wat is jou werksomstandighede
Hoe lank is jy ?
Lees jy baie en watter tipe leesmateriaal bv ‘n Kindle, koerante , tydskrifte ens ens
Waar lees jy ?

Hierdie is net ‘n paar voorbeelde om in ag te neem. Bespreek gerus jou behoeftes met ons wanneer jy jou volgende multifokaal aankoop . dit kan ‘n wonderlike ervaring wees ,maar soos u sekerlik al ervaar het kan dit in ‘n
nagmerrie ook ontaard.

Kontak ons gerus vir meer inligting.
044 692 0247

EPWP LIGHTENS THE LOAD DURING HOLIDAY SEASON

Fifty Expanded Public Works Programme (EPWP) workers supplemented the work of the George Municipality to make beaches and town safer and cleaner during the holiday period.

These lifeguards made sure the people at Gwaiing River Mouth were safe in the water. The EPWP is a national government-funded programme that provides poverty and income relief through temporary work for the unemployed to carry out socially useful activities. This past season EPWP workers assisted on beach patrols, law enforcement, in the fire brigade control room and cleaning.
The law enforcement team that looked after the safety of people at Leentjiesklip over the festive season. The beach patrol and law enforcement teams monitored safety and behaviour of beach visitors, communicated and assisted in emergency situations, provided local information and enforce beach by-laws and rules. They had to provide visible presence to deter improper activity and discourage any activities that may have created a disturbance to others, among other things. Law enforcement workers were placed at municipal beaches Herold’s Bay, Victoria Bay, Gwaiing (Pacaltsdorp) and Leentjiesklip (Wilderness). Beach patrol workers completed duties on 15 January but workers assisting Law Enforcement will work until 30 June 2018. EPWP lifeguards were placed at Herold’s Bay, Steps, Leentjiesklip, Victoria Bay, Wilderness Main Beach, Wilderness Lagoon, Conville Swimming pool and Gwaiing Beach (Pacaltsdorp). They were to monitor activities of swimmers and prevent illegal conduct. Five EPWP control room assistants were placed at the Fire Brigade control room through the festive season to assist with incoming telephone calls and emergencies. EPWP cleaners were placed in residential areas, the CBD, open public spaces, public toilets and GO GEORGE bus terminus from 27 December 2017 to collect refuse bags, wheelie bins and do cleaning. The cleansing teams will carry on working until 30 June.
EPWP workers busy cleaning residential areas in George. The target for the George Municipality for the 2017/18 financial year was to employ 1013 EPWP workers per the EPWP National Agreement, which was already surpassed in December with 1188 workers appointed.  

 

FISHING VESSEL ASSISTED

Andre Fraser, NSRI Mossel Bay station commander, said:

At 07h45, Sunday, 14th January, while on a training paddle, an off-duty NSRI crewman overheard radio communications between Port Control and the fishing vessel Derek 1 reporting rope fouled around her motor propellor between Hartenbos and Dias Beach.

By NSRI Mossel Bay: NSRI rescue swimmers assisting in the water at the casualty Fishing Vessel

NSRI Mossel Bay duty crew were alerted and we offered assistance.

At first the fishing vessel reported to have private divers being arranged to assist but after the divers were not immediately available our NSRI sea rescue craft Rescue 15 responded and on arrival on the scene we deployed NSRI rescue swimmers into the water and they were able to cut the fishing line and free the motors from rope.

Once all fishing line was recovered and their motors were useable no further assistance was required.
(The Gremlin)

WIE MOET BEWYS DAT DIE WATERMETER NIE WERK NIE?

“Ek probeer baie hard om my waterverbruik te verminder, en oor die laaste jaar was dit baie laag. My munisipale waterrekening het egter oor die laaste drie maande meer as verdriedubbel. Ek het geweet dit kan nie reg wees nie en die rekening by die munisipaliteit bevraagteken. Hulle antwoord was dat dié verbruik volgens my watermeter korrek was, en dat ek moet betaal of my watervoorsiening word afgesny. My enigste verduideliking hiervoor is dat die watermeter nie werk nie. Maar wie se verantwoordelikheid is dit om dit vas te stel?”

Ons howe moes onlangs ‘n soortgelyke stel feite in die saak van Euphorbia (Pty) Ltd t/a Gallagher Estates v City of Johannesburg oorweeg. In dié saak het die applikant (Gallagher Estates) die munisipaliteit vir miljoene rande gedagvaar, wat die munisipaliteit op hul beurt beweer het aan hul verskuldig was weens water- en rioolkostes aangegaan deur Gallagher Estates. Gallagher Estates se reaksie hierop was dat die kostes wat die munisipaliteit wou invorder gebaseer was op ‘n foutiewe watermeter en hierdie bedrae gevolglik nie regtens verskuldig was nie.

Een van die kwessies voor die hof was of die plig om te bewys dat ‘n verkeerde rekening aan die verbruiker gestuur is by die verbruiker lê, en of die bewyslas dat die verbruiker die regte rekening ontvang het, by die munisipaliteit lê.

In dié saak is bevind dat Gallagher Estates regtens nie toegelaat was om die meter te verwyder en te toets nie, omdat die munispaliteit dié reg voorbehou het. Dienooreenkomstig, omdat die applikant nie die nodige inligting gehad het om te kon bewys dat die meter nie in behoorlike werkende toestand was nie – te wyte daaraan dat slegs die munisipaliteit regtens daarop geregtig was om die meter te verwyder en te toets – sou dit regtens onregverdig wees om die applikant verantwoordelik te hou vir ‘n bewys dat die meter nie behoorlik gewerk het nie. Dit sou inteendeel vir die munisipaliteit baie makliker wees om te bewys dat die meter gewerk het, as wat dit vir die verbruiker sou wees om te bewys dit het nie.

Uit hierdie saak kan afgelei word dat sou daar twis met ‘n munisipaliteit ontstaan ten opsigte van ‘n watermeter, dit nie die verbruiker se verantwoordelikheid is om te bewys dat die bedrae in ‘n rekening aangebring verkeerd is of gebaseer is op ‘n foutiewe meter nie. Dit is eerder die munisipaliteit se verantwoordelikheid om eerste te bewys dat die kostes korrek is en gebaseer op ‘n werkende meter. As ‘n verbruiker die beweerde verbruik bevraagteken en ‘n navraag rig, rus die las op die munisipaliteit om die saak te ondersoek, asook indien nodig, die toestand van die meter te bevestig en/of dat die beweerde verbruik korrek is.

In jou geval stel ons voor dat jy ‘n formele navraag aan die munisipaliteit rig om die meter te ondersoek, en sou die munisipaliteit nie gehoor gee aan jou versoek nie, jy die munisipaliteit deur middel van jou prokureur in kennis stel van hul verantwoordelikheid om dit te doen, soos uiteengesit in bovermelde saak. (Oosthuizen, Marais en Pretorius Inc. – 044 601 6900)

TAKE NOTE | NEEM KENNIS – Dana Bay Residents | Danabaai Inwoners

The Dana Bay residents committee met on Tuesday 16 January 2018 with Councilor Marie de Klerk of the Ward Committee for Dana Bay, to discuss the road forward for Dana Bay.

The committee decided to have a further general meeting first to elect a new residents committee, to take Dana Bay and the Conservancy into the future.

Please remember, you may only vote if you are a paid up member. Please pay your R50 per household fee at the Japie Krige Property office, cnr, Flora and Malva road. These fees are kept in a
Bank account and can only be paid in, not withdrawn. Strict control is kept over the membership money.

We ask residents to please attend this meeting so we can all talk the same language and go forward.

The meeting date will be notified.

 

Die Danabaai inwonerskomitee het op Dinsdag 16 Janaurie 2018 met Raadslid Marie de Klerk van die Mosselbaaise Wykskomitee vergader om die pad vorentoe vir Danabaai te bespreek.

Die komitee het besluit om ‘n opvolg Algemene Vergadering te hou om ‘n nuwe Inwonerskomitee te kies om Danabaai en die Bewarea vorentoe te neem.

Slegs opbetaalde lede mag stem in hierdie vergadering. Betaal asseblief die jaarlikse ledegeld van R50 per huishouding in by Japie Krige Eiendomme, hoek van Malva en Floraweg.
Hierdie inbetaalde fooi sal in ‘n bankrekening gehou word waar geld slegs inbetaal, maar nie onttrek kan word nie. Streng kontrole sal toegepas word.

Ons vra dat inwoners asseblief hierdie vergadering sal bywoon sodat ons almal saam kan besluit, oor die pad van die Danabaai Inwoners Vereniging vorentoe.
Die datum van die vergadering sal nog aangekondig word.

R102 BETWEEN HARTENBOS & GREAT BRAK UPGRADED

The Department of Transport and Public Works (DTPW) has started an R182-million upgrade of the MR344 (R102) between Hartenbos and Great Brak River, as well as the DR1578 between Tergniet and Wolwedans.

These roads have reached the end of their design lives and the work is expected to be completed by mid-2020.

The upgrades include a roundabout at an intersection on the R102; repairs to bridge structures; and the upgrading of culverts and street lighting.

The upgrade will accommodate the growth in traffic volumes as a result of the increase in the number of residences in the vicinity.

It will also provide a surfaced link between the communities of Wolwedans and Tergniet.

This road carries high volumes of heavy vehicles that serve the industrial developments located along the road.

Half-width construction (involving the closure of one lane) will take place in sections with stop / go controls to manage the traffic.

Motorists can expect a 15-minute wait at stop / go points.

During the project R17-million will be spent on targeted enterprises, R3-million on targeted local labour, and 36 000 person-days of work will be created for residents from the Mossel Bay municipal area.

MOSSEL BAY DIAS AND PORT FESTIVAL February 2 – 2018 – 10:00 / 01:00

A four-day, family-friendly extravaganza building on the impressive successes of the Mossel Bay Municipality’s Dias Festival / Diasfees over the past 30 years. In 2018 the festival will incorporate activities aimed at celebrating the rich maritime history of the Port of Mossel Bay, South Africa’s oldest port.

The action-packed Mossel Bay Dias & Port Festival programme includes a street parade, stage show with national as well as local artists, exhibitions and stalls, a beer tent, tea garden live entertainment, cultural showcases, arts and crafts markets, food stalls, children’s entertainment and numerous other family-friendly activities.

The Dias & Port Festival will again be a highlight on the calendar of Mossel Bay locals and visitors from 1 to 4 February 2018. A celebration themed “where cultures meet” promising fun & entertainment for all ages www.diasfees.co.za

Edward Jantjies:
ejantjies@mosselbay.gov.za

Sithembiso Soyaya :
sithembiso.soyaya@transnet.net