Category: Uncategorized

Message from THE MAYOR

It is with great pleasure and excitement that I introduce the new Dias & Port Festival 2018!

This year the Mossel Bay Municipality has joined forces with its partner Transnet National Ports Authority to bring you a much bigger and better festival for all to enjoy.
The main aim of the festival is to celebrate diversity and culture, and this is the reason why the entry to the festival is free for all to attend and enjoy the festivities.

Met die samesmelting van die Diasfees en Hawe fees, nou die Dias & Hawe fees, gaan daar dubbel die pret en vermaak wees, met onder meer twee verhoë waar top Suid-Afrikaanse sangers en kunstenaars gaan optree en waar plaaslike talent ook wêreldwye blootstelling gaan geniet waar hulle optree met groepe van die verskillende nasionaliteite wat ook gaan deelhe in die fees.

Ons verwelkom al die internasionale talent.

Die talle nuwighede wat by die feesprogram ingesluit word, maak hierdie fees uniek.

To accommodate all the activities on offer, the festival arena will be extended from the De Bakke Santos Resort along the coast to the Mossel Bay Port area and surrounds. There will be much more to see, do and experience.

Behalwe vir die blootstelling vir plaaslike en ander entrepreneurs om hul produkte ten toon te stel, is die fees ook n groot finansiële inspuiting vir die dorp.

We all know, it is nearly impossible to present a festival of such magnitude without generous sponsors. I would like to thank all the sponsors for their support, and especially our partner, Transnet, for the great joint effort to help make this festival even greater.

Dankie aan almal vir die harde werk. Ook vir amlam se getroue ondersteuning.

Enjoy the Dias & Port Festival 2018!

Alderman Harry Levendal
Executive Mayor: Mossel Bay Municipality

OLIVER TWIST – PROJEK UITDAGING

Die Mossel Bay Advertiser bedank besighede, organisasies en instansies wat so ruim reageer het op hul uitdaging om verversings aan die brandbestryders wat die Haelkraal-brande bestry het, te skenk. Die Oliver Twist-projek het veral koeldrank en eetgoed aan brandbestryders geborg.Foto: Nickey le Roux.

Die Mossel Bay Advertiser se Oliver Twist-gemeenskapsprojek maak vir jare reeds ‘n tasbare verskil in verskeie mense in die Mosselbaai gemeenskap se lewens.

Die projek het tot stand gekom danksy ruim skenkings aan geoormerkte instansies, persone of projekte nadat die omstandighede deeglik deur die nuusspan van die koerant ondersoek is.

Die projek gaan steeds van krag tot krag, en die lesers word van harte bedank vir hul ruimhartige skenkings.

Onlangs het die Advertiser weer die Oliver Twist-projek kon inspan om enersyds ‘n klein mate van verligting te bring vir die brandbestryders wat vir dae aaneen onverpoos en in versengende hitte die vernietigende brande in die Haelkraal-area moes beveg.

Die klein bydrae van verversings kon andere op sosiale media aanspoor tot soortgelyke skenkings, en oudergewoonte het die gemeenskap ruimhartig bygedra.

Onlangs het ‘n annonieme skenker van Danabaai ook allerlei skryfbehoeftes aan die projek geskenk wat in ruil gepas na plaaslike behoeftige laerskole versprei is.

Weeskinders
Vanjaar het die se koerant Oliver Twist-projek drie weeskinders onder die vlerk geneem.

Laat verlede jaar is met die tussentrede van die uitvoerende burgemeester daarin geslaag om die watertoevoer en elektrisiteitsverskaffing na hul huis te herstel, en Marius van Wyk van Stefmar Construction and Plumbing het onbaatsugtig die rioolprobleme nie net vir die spesifieke huis nie, maar vir al die huise in die omgewing reggemaak.

REDUCE CREDIT CARD DEBT IN THE NEW YEAR

As the New Year begins many consumers will be looking to reduce their credit card debt as part of a resolution to get their finances on track.

“Although it may seem like a daunting task given the amount of debt you may owe, reducing or paying off your credit card debt can be achieved with a proper strategy in place,” says Jonathan de Beer, head of collections at FNB Credit Card.

He shares simple tips on how consumers can reduce their debt.

How much do you owe – the first step is to understand exactly how much you owe as well as the amount of interest you are likely to pay.
For example, if you owe R 18 000 at an 18% interest rate, and you want to pay-off the credit card in 12 months, your monthly installment will be R1 650.24 per month, with the total repayment being R19 802.88.

Formulate an action plan – it is essential to develop a comprehensive plan of how to reach your objective. However, the plan must be realistic and also take into account your other financial obligations.
Also be careful not to be too ambitious as failure could set you back financially, leading to more debt.

“Furthermore, once the plan has been developed, it is equally essential for you to stick to it. It should also be flexible enough to be adjusted should unforeseen events occur,” advises de Beer.

Pay a little extra – paying more than the minimum amount required by your bank can help you reduce your debt quicker and help you save on interest.
De Beer illustrates how much consumers could save by making an additional payment if they owed R10 000 at an interest rate of 18% and had to pay a minimum amount of R750 per month for 15 months.

Avoid spending needlessly – while your credit card can come in quite handy now in January, following the festive season spending spree, coupled with back to school expenses, try and avoid impulsive spending, which often leads consumers to buy what they do not really need and without first checking their budget.
“If the debt proves too much for you to handle on your own, or you find yourself unable to cope, consult experts for assistance,” concludes de Beer.

GALA KONSERT OP HARTENBOS

Altesame 12 000 mense het op 30 Desember saamgetrek vir Hartenbos in Afrikaans, die gala konsert van die In Afrikaans konsertreeks op dié gewilde kusdorp.

Vir die eerste keer in die geskiedenis was die Hartenbos-amfiteater uitverkoop. Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Karen Zoid, Jo Black, Appel, Elvis Blue, Refentse, Lianie May, Dewald Wasserfall, Leah, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld en Fatman het die rekordskare gaande gehad met hul treffers.

Die In Afrikaans konsertreeks het vakansiegangers bederf met aanbiedings vanuit die boonste rakke – en nie een produksie is oorgesien nie. Diegene wat van die konserte bygewoon het, kan steeds nie uitgepraat raak oor die ongelooflike dinamika van ons land se top-kunstenaars saam op een verhoog nie.

Karen Zoid was veral opgewonde oor haar eerste optrede met Refenste, wat sy ‘n uiters accomplished sanger noem. “Ek is mal oor sy stem en sy selfvertroue,” het sy in ‘n onderhoud gesê.

Volgens Elvis Blue was dit die tipe ding waarvan jy droom as jy ‘n laaitie is – ‘n lieflike plek en boonop 12 000 mense wat jou aanmoedig.

Nog ‘n bekende besoeker was Zelda le Grange, voormalige persoonlike assistent van pres. Nelson Mandela. “Mens kan die passie van die mense sien – dis Hartenbos, die Kaap en Afrikaans op sy beste!” het sy gesê.

Volgens Jacomien de Villiers, organiseerder van die fees, wou hulle graag die tradisie van die ATKV en die jaarlikse Kerskonserte behou, maar het dit alles ‘n nuwe kinkel gegee. “Ons wou iets uniek doen en graag hê dat die liedjies mense se harte in die oomblik moet vasgryp,” het sy opgewonde bygevoeg.

Sonder enige spesiale effekte het die In Afrikaans konsertreeks bewys dat die Afrikaanse musiekbedryf oor briljante kunstenaars beskik.

Met 2018 in volle swang hoe jy nie die wonderlike wêreld van musiek saam met die sand aan jou skoene af te stof nie.

(The Gremlin)

Van die Redaksie

Die Wet van die Natuur.

Gaan kyk na ‘n appelboom. Daar kan tot soveel as vyf honderd appels aan so ‘n boom wees, elk met tien sade in die kern. Dit is ‘n klomp sade vir een so boom. Mens kan maklik vra, “Hoekom het mens so baie sade nodig om te verseker dat ‘n paar ekstra appelbome sal opkom?”

Die natuur het iets om ons te leer. Dit vertel ons: “Baie sade groei nooit nie. Dus as jy wil hê dat iets moet gebeur, moet jy beslis bereid wees om meer as een keer te probeer.”

Dit mag beteken:
Jy sal twintig onderhoude bywoon om een werk te kry.
Jy sal met veertig mense onderhoude voer om een goeie werknemer te kry.
Jy sal met vyftig mense praat om aan hulle ‘n huis, ‘n motor, ‘n polis of ‘n idée te verkoop.
En jy sal honderd kennisse ontmoet om een spesiale vriend te vind.

Wanneer ons die “Wet van die Natuur” verstaan sal ons nie so maklik teleurgestel word nie. Ons sal ophou om soos slagoffers te voel. Die wet van die natuur is nie iets wat persoonlik opgeneem moet word nie. Ons moet dit net verstaan en daarmee saamwerk.

In ‘n neutedop
Suksesvolle mense faal meer dikwels. Hulle plant meer saad.

Julie Retief
082 412 3000
editor@mossview.co.za

MOSSEL BAY DIAS AND PORT FESTIVAL February 2 – 2018 – 10:00 / 01:00

A four-day, family-friendly extravaganza building on the impressive successes of the Mossel Bay Municipality’s Dias Festival / Diasfees over the past 30 years. In 2018 the festival will incorporate activities aimed at celebrating the rich maritime history of the Port of Mossel Bay, South Africa’s oldest port.

The action-packed Mossel Bay Dias & Port Festival programme includes a street parade, stage show with national as well as local artists, exhibitions and stalls, a beer tent, tea garden live entertainment, cultural showcases, arts and crafts markets, food stalls, children’s entertainment and numerous other family-friendly activities.

The Dias & Port Festival will again be a highlight on the calendar of Mossel Bay locals and visitors from 1 to 4 February 2018. A celebration themed “where cultures meet” promising fun & entertainment for all ages www.diasfees.co.za

Edward Jantjies:
ejantjies@mosselbay.gov.za

Sithembiso Soyaya :
sithembiso.soyaya@transnet.net