FUN ACTIVITIES FOR THE WHOLE FAMILY THIS SUMMER

If you are wondering what to do during the school holidays,
Please find attached fun filled, action packed events calendar to help you with a plan of action.

The Sport Festival is currently on at the moment.

Don’t forget to diarise the 7th October 2017 for our “ Kwela Dorp van die Jaar Makietie”

These events are just a few, of plenty more to come! So keep your eyes peeled for the next edition of the Mossview for a bunch more activities

For more information feel free to contact us:
info@visitmosselbay.co.za
044 691 2202

As jy wonder wat jy in die skool vakansie kan doen, hier is ñ lys van klomp aktiwiteite vir die volgende twee weke

 

Die Sportfees is tans aan op die oomblik.
Moet nie vergeet om die 7de Oktober te dagboek vir ons “Kwela Dorp van die Jaar Makietie” nie.

Hierdie lysie van aktiwiteite is maar net n voorsmaak van wat nog voorlë. Kyk uit vir die volgende uitgawe van die Mossview vir nog vele meer!

Vir meer inligting kontak ons gerus:
info@visitmosselbay.co.za
044 691 2202

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *