HARTENBOS BUURTWAG

Die Hartenbos Sektor 2 Buurtwag beplan weer om saam met die SAP ‘n blou/witlig patrollie te hou.

Dit vind Vrydag, 22 September ’17 plaas.
Almal vertrek om 20h00 vanaf die Engen Hartenbos.
Die patrollie dien as bewusmaking van die Buurtwag in die area, asook die belangrikheid daarvan om deel te wees.

Almal word genooi om deel te neem.
Dit behoort om 20h50 klaar te wees.

SIEN JULLE DAAR !
(Peet 072 319 8101)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *