Tehillah Janse van Rensburg en Andri van der Merwe van Hoërskool Punt was deel van die SA O/19 Onderwaterhokkiespan wat aan die Wêreldbyeenkoms in Hongarye deelgeneem het. Suid Afrika se span het weereens puik gevaar deur ‘n Brons medalje te verwerf.
Punt is voorwaar trots op hierdie twee leerders!
– See more at: