MOSSEL Bay Care Centre

DSC_0237 DSC_0230 DSC_0132 DSC_0072 DSC_0055 sportsfestmotorsport9jul14Ons wil net ‘n baie groot dankie sê aan Mosselbaai Munisipaliteit vir hulle welkome bydrae tot ons projekte.
Ons het skooltruie en langbroeke gekoop vir die kinders wat dit benodig, ons kan nou ook maandeliks vir die pensionarisse en gesinne in ons projek broodnodige voedsel aankoop en oorhandig. Ons het vir sommige van die mense ‘n ete gegee en sommer ook hulle groot pakkies oorhandig. ‘n Paar van die mensies was siek en kon dit nie bywoon nie, maar gelukkig kon ons hulle borde kos en pakkies vir hulle gaan aflewer het.
Ons het sop en brood oorhandig aan ongeveer 200 behoeftige mense in Powertown, Klein Brakrivier, op Mandela dag. Ons maak binnekort ‘n sopkombuis hier oop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *