MOSSELBAAI NG MOEDERGEMEENTE KERSMARK

Die Kersmark vind plaas op 18 – 19 Desember 2014 in die Klipkerk van die Moedergemeente op die hoek van Georgeweg en Kerkstraat, Mosselbaai-sentraal. Die mark sal elke dag van 9:00 tot 18:00 oop wees.

Daar sal allerhande handgemaakte skatte wees, soos materiaal- en houtwerk, mosaïek, skilderye, speelgoed, ‘n kindertafel, eetgoed en nog baie meer.

Kom word deel van hierdie mark. Bessie by 044 691 2465 kan gekontak word vir stalletjies.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *