NOTICE OF A SPECIAL RESIDENTS / BEWAREA MEETING TO BE HELD IN DANA BAY 14 MARCH 2018

“A Special meeting” has been called for by the current interim Residents’ / Bewarea committee of Dana Bay and will take place on 14 March 2018 at 18.00 at the Community Hall in Dana Bay. There will only be one agenda point for discussion, namely to elect a legal committee voted in by residents of Dana Bay for the following year.

This committee will be re-affirmed at the AGM, the date of which will be set at the Special meeting.

Residents are asked to please hand in written requests for a SPECIAL MEETING or email Twana at twana@jkprop.co.za by no later than MONDAY 26 February 2018.

KENNISGEWING VAN ‘N SPESIALE INWONERS/BEWAREA VERGADERING TE DANABAAI 14 MAART 2018

„’n Spesiale vergadering“ is deur die tydelike Inwoners/Bewareakomitee van Danabaai geroep vir 14 Maart 2018 om 18:00 in die Danabaai Gemeenskapsaal.

Die enigste punt op die Agenda is om ‚n wettige komitee vir die Danabaai Inwoners/Bewarea te kies vir die volgende jaar.

Hierdie komitee sal herbevestig word by die Algemene Jaarvergadering, watter datum vasgestel sal word by hierdie Spesiale Vergadering.

Inwoners word versoek om asseblief skriftelike versoeke vir die Spesale Vergadering in te handig of per epos na Twana Roets by twana@jkprop.co.za te stuur, nie later as MAANDAG 26 Februarie 2018.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *