TAKE NOTE | NEEM KENNIS – Dana Bay Residents | Danabaai Inwoners

The Dana Bay residents committee met on Tuesday 16 January 2018 with Councilor Marie de Klerk of the Ward Committee for Dana Bay, to discuss the road forward for Dana Bay.

The committee decided to have a further general meeting first to elect a new residents committee, to take Dana Bay and the Conservancy into the future.

Please remember, you may only vote if you are a paid up member. Please pay your R50 per household fee at the Japie Krige Property office, cnr, Flora and Malva road. These fees are kept in a
Bank account and can only be paid in, not withdrawn. Strict control is kept over the membership money.

We ask residents to please attend this meeting so we can all talk the same language and go forward.

The meeting date will be notified.

 

Die Danabaai inwonerskomitee het op Dinsdag 16 Janaurie 2018 met Raadslid Marie de Klerk van die Mosselbaaise Wykskomitee vergader om die pad vorentoe vir Danabaai te bespreek.

Die komitee het besluit om ‘n opvolg Algemene Vergadering te hou om ‘n nuwe Inwonerskomitee te kies om Danabaai en die Bewarea vorentoe te neem.

Slegs opbetaalde lede mag stem in hierdie vergadering. Betaal asseblief die jaarlikse ledegeld van R50 per huishouding in by Japie Krige Eiendomme, hoek van Malva en Floraweg.
Hierdie inbetaalde fooi sal in ‘n bankrekening gehou word waar geld slegs inbetaal, maar nie onttrek kan word nie. Streng kontrole sal toegepas word.

Ons vra dat inwoners asseblief hierdie vergadering sal bywoon sodat ons almal saam kan besluit, oor die pad van die Danabaai Inwoners Vereniging vorentoe.
Die datum van die vergadering sal nog aangekondig word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *