DYNAMIC VISION HARTENBOS – Verskil tussen Bifokale en Multifokale?

Beina elke mens bo 40jaar benodig een of ander vorm van ‘n bril.
Party mense is bevoorreg en benodig slegs lees brille ,maar vir ander kom hul tot die besef dat beide hulle verafstand visie en naby visie nie meer voldoende is nie. Dit is dan vir hierdie rede dat hulle genoop voel om gekombineerde brille aan te skaf.

Bifokale:
Bifokale bestaan reeds byna ‘n 100 jaar. Bifokale lense is slegs twee verskillende lens voorskrifste in een lens gesmelt word. Dit is bekostigbaar en funksioneel. Daar is ‘n fisiese streep wat sigbaar is, bo die streep is vir ver en onder die streep vir naby visie.

Multifokale:
‘n Multifokaal is presies wat die naam se, Multifokus, dit bestaan uit etlike lense saam gekombineer om ‘n gladde oorgaan van verafstand sig na naby sig te bewerkstellig. Baie min mense besef hoeveel tipe Multifokale tot ons verbruiker beskikbaar is. Die kostes van hierdie lense varieer natuurlik van die basiese kwaliteit tot gevorderde tegnologiese kwaliteit.

Ons praktyk gebruik Seiko tegnologie wat gewis ‘n stappie voor die kompetisie !!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *