ENTREPRENEURS KURSUS

DSC06709 DSC06712 DSC06711 DSC06707 DSC06705 DSC06704 DSC06700 DSC06681 DSC06673 DSC06670 DSC06667 DSC06662 DSC06654

Die Mosselbaaise Besigheidskamer in samewerking met die AHI (Afrikaanse Handelsinstituut) het ‘n baie suksesvolle Entrepreneurskursus onder leiding van Dr Johan Louw aangebied.

Vir lede van die Besigheidskamer was die kursus gratis, terwyl nie-lede die kursus teen ‘n minimale bedrag kon bywoon.
Daar is veral gefokus op “Klein Sake-Ondernemings”, die belangrikheid van netwerk, en hoe om jou besigheid suksesvol te bedryf en te bemark. (Gesoute besigheidsmense sowel as nuwe, jong entrepreneurs het deel van die kursus uitgemaak).

Volgens alle aanduidings – ‘n uiters leersame kursus met die belofte van opvolg en volgehoue ondersteuning, deur die betrokke partye in die toekoms.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *