Hoërskool Punt vaar puik by Spur atletiekbyeenkoms

100_2334-440x330

Hoërskool Punt se atlete het op Woensdag 16 Oktober deelgeneem aan die Spur Atlletiekbyeenkoms op Riversdal. Beide Punt se seuns- en dogterspanne het 2de gekom in hulle kompetisies. Baie geluk aan die O/14 dogters wat aangewys is as die beste O/14 dogtersspan op die dag.
Marianca Feldtmann (gewigstoot en diskus), Janette Arendse (800m), Andreé Roux (100m, 200m, 90m Hekkies, 400m en O/17 Aflos), Zanelle Vorster (Hoogspring en 800m), Minneke van der Merwe (100m, 200m, 90m Hekkies en O/17 Aflos), Lené van As (verspring) en Linique Auret (Hoogspring) het die trofee ontvang vir die beste O/14 dogtersspan by die Spur byeenkoms. Foto: Jannie Nel

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *