IETSIE VIR DIE VROUENS

Met Nasionale Vrouedag om die draai wil ek my mede dames bekendstel aan ‘n wonderlike opsie as alternatief vir ‘n leesbril. MONOKULERE KONTAKLENSE. Met hierdie konsep pas ons vanaf slegs een kontaklens in die oog .

Hierby pas ons dus slegs een lens in die oog met ‘n kontaklens wat jou dan in staat stel om te kan lees sonder ‘n bril .!! Dit werk nie met alle mense nie ,maar is bekend om beter te werk in die geval van dames .

Meeste mense as hulle oor die ouderdom van 40jaar gaan bevind hulself in die penarie dat hul nie meer kan lees sonder hulp nie . Dan is leesbrille ons voorland. Met hierdie konsep steel ons so bietjie visie vir ver en gee dit vir naby.

Biokulere visie is ‘n baie goeie konsep wat baie susksesvol werk in party dames dit hang egter baie af van jou werksomstandighede en ander bykomende faktore. Indien u sou belangstel om dit te probeer kontak ons gerus vir ‘n afspraak om te konsulteer en uit te vind of jy ‘n goeie kandidaat is !!

Viva vir die dames !!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *