KOM DEEL IN DIE 50STE BESTAANSJAAR VAN DIE NSRI

Die NSRI (Nasionaal) vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar en die vrywilligers van die plaaslike NSRI Stasie 15 bied op 29 Julie ‘n ope dag aan om die groot geleentheid te vier.

Die publiek word uitgenooi om op diƩ dag die boothuis te besoek om sodoende meer te leer oor die werking van die NSRI en die groot en belangrike rol wat hulle speel. Graad 9 en 10 leerlinge gaan ook op die dag die geleentheid kry om saam met die bemanning die bote te besigtig in die hoop dat meer jongmense by die NSRI betrokke sal raak en die voortbestaan van die NSRI verseker.

Die verrigtinge begin om 09h00 en duur tot 16h00. Vir meer inligting aangaande die NSRI en die ope dag, kan Andre Fraser gekontak word by 082 990 5954.
Sea Rescue Magazine:

Look out for the Sea Rescue magazine published three times per year for the National Sea Rescue Institut of SA and showcases the rescue efforts of more than over 1000 volunteers at coastal bases and on inland dams.

The magazine also highlights fundraising drives, personal crew stories and water-related lifestyle interests.

ONS HIER BY MOSSVIEW
WENS U ALLE GELUK,
EN NOG VELE MEER JARE

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *