Sonskyn Vallei

Click on Images to Enlarge

IMG-20150617-WA0009 IMG-20150618-WA0031 IMG-20150618-WA0032 IMG-20150618-WA0033

‘n Heerlike damestee ten bate van die Sonskyn-Kinderfonds is Saterdag, 6 Junie by Foodworx gehou.

Tussen die kuier en etery deur het die Mosselbaai strykensemble (Jessica, Lelani, Catherine, Kallie olv Ds. Johan Engelbrecht) die gaste met ligte klassieke musiek bekoor.

Karin Gildenhuys, Direkteur van CEF (Creating Effective Families) was die hoofspreker en het ‘n baie insiggewende en inspirerende praatjie oor die welsyn van families gelewer.

Sy het veral klem gelĂȘ op die noodsaaklikheid van ouer betrokkenheid om ‘n normale en gesonde familie opset te verseker.

Belangstellendes wat by Sonskynvallei se gemeenskap wil betrokke raak kontak gerus: Mariaan: by 076 609 7600

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *