Daar word gesê ‘n nuuskierige buurman is jou beste waghond !!
Die SAPS Da Gamaskop Groep (of Cluster), onder leiding van Brigadier Gerhard Jantjies, doen hiermee ‘n beroep op inwoners, tuisblyers en afgetredenes om die polisie se oë en ore te wees.
Verdagte optrede of inligting oor misdadige bedrywighede kan nou na die onderskeie areas en telefoonnommers deurgebel word vir vinnige reaksie deur die SAP.
Die doel van hierdie inisiatief is om die polisie se dienslewering meer effektief uit te brei en om, waar moontlik, te help om misdaad te voorkom.
Die inisiatief is slegs vir wanneer iemand oor inligting beskik wat kan help om ‘n misdaad te voorkom, of vir wanneer misdadige optrede besig is om plaas te vind.
Gebruik dan die volgende nommers vir die sektore soos hieronder aangedui.
Die inisiatief word reeds uiters suksesvol in die Hartenbos-omgewing gebruik.
Verskillende Sektore en hul Bevelvoerders:
MOSSELBAAI AREA – bestaan uit:
Sektor 1 – Dorpsarea – 082 302 6670
Area ingesluit:
Vanaf, Die Bakke area (chalets ingesluit), Santos, die Sentrale Besigheidsarea, Die Lane, Van Riebeeck Stadion, Golf Landgoed.
Sektor Bevelvoerder – Adj. Harriot Gerber – 082 522 3280
Sektor 2 – Heiderand – 082 522 3278
Area ingesluit:
Heiderand, Da Nova, Uitbreiding 6 en Tarka.
Sektor Bevelvoerder – Sers. Kay James – 082 302 6858
DA GAMASKOP – bestaan uit:
Sektor 1 – Da Gama – 082 379 3451
Area ingesluit:
Gebied van Mayixhale in Kwanonqaba aangrensend aan Louis Fourieweg, ingesluit woongebiede, Uitb 26, 23, 13, 8) JCC, De Bakke en die gebied tot teenaan die Kloof by Tarka tussen Uitb 6 en . Ingesluit, Die Bakke, Diazstrand en Diazwoongebiede, die Industriële gebied en Voorbaai tot by Langeberg Mall.
Sektor Bevelvoerder – Adj Off. Morne van der Heyde – (no. sal verskaf word)
Sektor 2 – Hartenbos – 079 894 1647
Area ingesluit:
Island View, Tuscany, Seemeeu Park, Aalwyndal, Menken Kop, Heuwels, Sonskynvallei, Bayview, Hartenbos
Sektor Bevelvoerder – Adj Off. Tommie Kleynhans – 082 522 1709
Sektor 3 – Landelike gebied – 082 379 2449
Area ingesluit:
Plaas/Landelike gebiede vanaf Sonskynvallei (maar nie ingesluit), Brandwag, Ruiterbos, Transand tot op die kruin by Robinson Pas.
Sektor Bevelvoerder – Adj Off. Pierre Botha – 079 879 9093
** Da Gama -Aanklagkantoor/Community Service Centre:
(044) 606 2202/07/08/39
KWANONQABA – bestaan uit:
Sektor 1 – Asla & Danabaai – 082 379 3924
Sektor Bevelvoerder – Kst. N. Cupido 079 894 1368
Sektor 2 – Kwanonqaba – 082 302 5927
Sektor Bevelvoerder –
Sers M. Tomela – 079 894 1648
Sektor 3 – Herbertsdale – 082 520 5067
Landelike Koördineerder –
A/O TC Brink – 082 778 7116
Stasie Bevelvoerders:
Mosselbaai Area: –
Luit Kol Haggard – 082 778 7270
Da Gamaskop: – Kol van der Sandt – 082 551 9124
Kwanonqaba: – Kol Braaf – 082 778 7305