MOSSEL BAY’S FIRST GAY PRIDE FESTIVAL

Mossel Bay will host it’s first ever Gay Pride Festival over the weekend of 27 November 2014.

The aim is to raise funds in support of SAPREC, this years charity of choice, and to raise awareness and funds for the Penguin Rehabilitation facility based at Mossdustria.

By doing this the Gay Community wish to show the people of Mossel Bay they care.

The festival kicks off on Thursday, 27 November 2014 with the crowning of Mr and Miss Gay Penguin.

Vrydag, 28 November 2014 se groot opskop gaan by Café Gannet se Blue Oyster Bar plaasvind in die vorm van ‘n “cocktail and pool party”.

Die organiseerders nooi alle Mosselbaaiers, Saterdag 28 November 2014 om vanaf 14:00 to ongeveer 15:00 aan die groot optog om die punt deel te neem. Die optog begin by die Stadsaal en eindig by Delfino’s. Almal word uitgenooi om deel te wees en deel te neem.
Die dag eindig met die “after party”, waar Internasionale en Nasionale DJ’s hulle ding gaan doen.

Gesinne word genooi om Sondag, 30 November om 12:00 die afsluitingsfunksie by die Harry Giddey Park meet e maak.
Die idée is ‘n familie piekniek onder die bome met kosstalletjies wat ook verversings sal verkoop.
For more information contact: Rinus Marais 081 284 2006 or
https://www.facebook.com/pages/Mossel-Bay-Gay-Penguin-Pride/306288092895751 •

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *