FAB CREATIONS

DSC06617

Suzan en Antoinette is die 2 dames aan die stuur van FAB CREATIONS.

Gemotiveer, deur die wil om na verskeie onsuksesvolle projekte van dié een ‘n sukses te maak, droom die dames groot.

Hulle is reeds 8 dames en as jy so na hulle luister, twyfel ‘n mens nie dat hulle die nodige kennis en vermoëens besit om deur te druk en uiteindelik sukes te bereik nie.

Met die nodige hulp en bystand van die Munisipaliteit en hopelik ook van die Staat, waar hulle as ‘n werkskeppingsprojek geregistreer is, kan dinge net beter.
Hulle hoofdoel is om so uit te brei, dat vele ander persone uit hulle gemeenskap betrek kan word en sal by baat vind.
Ook om die persone dan op te lei vir ‘n spesifieke taak sodat hulle daaruit ‘n inkomste kan verdien.
So word mense bemagtig en ontwikkel hulle ‘n gevoel van waardigheid.

Ons wens hulle alle sukses toe.

Please support them at:
No.3 Market Street
(In the Craft & Art Building next to the Tourism offices) or Contact : Suzan at 078 599 7144 (for more information) •

FAB CREATIONS

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *