HARTENBOS SEEFRONT

Die pret begin hier !

Ons is baie opgewonde oor al die nuwe plekke wat by die Hartenbos Seefront oopmaak.

So kan ons nou die goeie nuus aankondig. Hartenbos verhitte swembad open Vrydag, 30 Junie 2017.

Kom loer in, dit gaan beslis die moeite werd wees – mooier, groter, en beter, sal jy nie sommer kry nie.

CLICKS open 29 Junie 2017, nog iets wat ons op ons lys kan afmerk.

Moet nie van PIC2ART wat oopgemaak het vergeet nie.

Dan wag ons ook in spanning vir PIZA E VINO wat in Augustus ’17 oopmaak. Dit gaan beslis die moeite werd wees.

Dan is daar die splinternuwe ysskaatsbaan, die nuutste en grootste toevoeging, met opening later dié jaar.

So waar is dit lekker …..
Tussen die pretpark, waterpark, winkelsentrum, verhitte swembad en die fiksheidsentrum is…
Hartenbos Seefront is die plek.

Sien julle daar ..!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *