Archive for April, 2015

van die Redaksie

JULIE RETIEF

Waarvoor is jy bang?

‘n Eenvoudige vraag, maar elkeen van ons het ‘n verskillende vrees – spinnekoppe, vliegtuie, hysbak ry, die see, die donker, donderweer, honde en so gaan dit aan.
Maar die een wat my bybly was toe iemand antwoord: “…my verlede “ .

Dadelik dink ek aan die gesegde: “Moenie dat die verlede die toekoms gevange hou nie”.

Wie van ons het nie geraamtes in die kas nie?
Dinge wat by ons spook – al slaap jy, al bid jy, dinge wat dikwels met haat, bitterheid en spyt gepaard gaan.

Jy kan nooit van die verlede ontslae raak nie, maar jy kan dit vergeet !

Al wanneer dit ‘n houvas op jou het, is wanneer jy dit toelaat.
Die ewige gestoei met die verlede steel net jou energie, laat jou moeg, uitgeput en sonder hoop.

“Change your attitude and gain some altitude. Believe me, you’ll love it up here”.
(Donald Trump)

Julie Retief •

PICK A VEG

NEWEST TOURISM HUB – Harbour Wall

Foto Harbour Wall

 

The opening of a number of new businesses on Mossel Bay’s harbour wall has helped to make the area the town’s newest tourism hub. IMAGE: The Mossel Bay Oyster Bar (author: Fred Orban)

The opening of a number of new attractions – and the continuing success of existing businesses that have occupied the area for some time – have helped to turn Mossel Bay’s harbour wall into the town’s newest tourism hub.

“The area has become a busy and bustling destination packed with activities and restaurants,” said Mossel Bay Tourism board member, Fred Orban.

He said that growth has been organic – which has resulted in an authentic feel that captures the spirit of harbours and small ports around the world. “This gives it an authenticity that’s now attracting visitors in growing numbers.”

The harbour wall – officially Quay 4 of the National Port Authority’s Port of Mossel Bay – is situated outside the port’s security area, and stretches from the Mossel Bay Yacht & Boat Club at Munroe’s Bay to the Church Street (North-West) entrance to the harbour.

Facilities on the harbour wall include restaurants (The Sea Gypsy Café, Kaai 4 Braai Restaurant, and The London Bus Fish & Chips Company); the Mossel Bay Oyster Bar; Electrodive Scuba; and departure points for Mossel Bay Deep Sea Fishing Adventures, Seven Seas Pleasure Cruises’ catamaran cruises and high speed rubber duck excursions, White Shark Africa’s cage diving boat, and the yacht Romonza – which holds the permit for boat-based whale watching in Mossel Bay.

Many of the businesses in the area are members of the Mossel Bay Linefish Association – a not-for-profit company that sees to the interest of commercial and social fishers, and related businesses that use the harbour wall and its facilities.
The Yacht Club – which is renowned for its hospitality – offers social facilities for members and visiting yachtsmen (braais, a lapa, The Café on the Bay Restaurant); a slipway for yachts and fishing boats; and various sections that cater for sailors, fishermen, kayakers, and scuba divers. According the Club’s web site, Mossel Bay has “Some of the best sailing conditions found in South Africa – many local and national championships are held here,” while the diving section has access to five local reefs including an outstanding shore-entry reef that’s situated only 30 meters from the clubhouse.

The Club also runs a development sailing school, “Which caters for the upliftment of the town’s youth who would like to take part in this sport.”

Charmaine Klapwijk, who runs Romonza Boat Trips – which was established in 1979 – said that she moved her business to its present position on the harbour wall in 2009. (The yacht Romonza is one of Mossel Bay’s iconic attractions – besides its whale watching trips, it offers trips to Seal Island, eco-marine safaris to discover the marine environment, and educational tours for between ten thousand and twelve thousand school children every year.)

“The newcomers have definitely had a positive effect on our visitor numbers,” she said. “It makes a huge difference having all the attractions in one place because it brings more people.”
Albert Wiffin said that his established businesses – The Sea Gypsy Café and Kaai 4 Restaurant – have benefitted enormously from the rapid growth of the area, with “an increase of up to 25% in turnover over last year.” (Mr. Wiffin also owns the newly-opened The London Bus and the Mossel Bay Oyster Bar.)

Mr. Orban said that the activities on the harbour wall fulfill an important need in Mossel Bay since they provide all-year round entertainment for locals and visitors alike.

“It’s vital for a seaside town like ours to be able to offer its visitors this kind of harbour-side experience; it’s exciting to see how our visitors have embraced the area – and it bodes well for the future that Mossel Bay now has a second tourism hub that both rivals and compliments The Point area at the Cape St. Blaize Lighthouse,” he said.

Ads 5

 

 

Foodlovers Market

WILDSVLEIS DEMONSTRASIE

Die geleentheid was deur die Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging (SJB) in samewerking met Margot Swiss van George gereël.

Saterdag 11 April, het Chef Adrian die voorbereiding en gaarmaak van wildsvleis gedemonstreer.

foto 1 Foto 2

Persoonlikheid van die Week – Morne vd Heyde

Foto Morne

U huidige beroep?
Polisie Beamte, Rang Adjudant Offisier.
Sektor – Bevelvoerder SAPD Da Gamaskop

Wat motiveer jou ?
Die Lewe met al sy uitdagings

Noem een ding wat altyd jou belangstelling prikkel.
Lekker kos.

Wat is die domste ding wat jy nog gedoen het ?
Om op ‘n dieet te gaan.

Watter nuttelose talent het jy waarvan niemand weet nie?
Om mense te laat wonder of ek ernstig is oor iets of nie en om mense te laat lag.

As jy een persoon se werk vir ‘n week kon oorneem, wie s’n sou dit wees en hoekom?
Gordon Ramsey – Hell’s Kitchen aan te bied om al die kos te proe en die chefs wat slegte kos maak uit te skel tot dit reg is. Ek hou baie van lekker kos (mens kan mos sien Hoekom)

Wat was jou mees verleë (embarrassing) oomblik/ondervinding/geleentheid nog ?
Toe ek eendag ‘n huisbraak klagte bygewoon het 08:00 die oggend en die verdagte hardloop weg . Die vangwa nie wou “start” nie en die klaagster in haar pajama’s die vangwa moes stoot –straat af.(Sal tot vandag toe wonder wat sy gedink het.)

As jy ‘n miljoen rand sou wen, hoe sal jy dit spandeer?
Op my vrou

Ek verlaat nooit my huis sonder ……..
My groen Id-boekie nie.

As jy een wens van ‘n “genie” kon kry, waarvoor sou jy wens ?
Wêreld vrede.

Deel ‘n paar interessante feite omtrent jouself.

Ek is ‘n unieke persoon .

Het jy ‘n boodskap vir die gemeenskap van Mosselbaai?
Raak asseblief betrokke by veilligheid !!!! Ken jou bure en lewe elke dag voluit. ‘n Mens leef net eenkeer en dit is lekker .
Kontakbesonderhede: Naam: Morne van der Heyde
Tel: 044-6062254

Tuinmaak met Leani

Plant gerus nou die volgende in die tuin:
Speldekussings, Proteas, Dekriete, Buchus en Konfetti bossies.

Vir kleiner plante en baie kleur plant African Daisies (Osteospernums) en Diascia.

Fynbos hou van suurgrond en onthou om absoluut geen kunsmis of beenmeel te gebruik om hulle te plant nie. Koop saam met die fynbos plantjies ‘n kompos met ‘n suur ph wat jy met die die grond meng om die plantjies te ondersteun.

Onthou enige water behalwe reënwater mag ‘n alkalise ph hê, so dit help ook om suurgrond om die plante te strooi een maal per jaar. Dennenaalde of Forest Peat sal ook werk.

‘n Ideale fynbos bedding sal ‘n plant met sterk struktuur hê as fokus punt, bv ‘n aalwyn, met protea bosse vir hoogte agter in die bedding en verskeie kleure speldekussings aan die kante, en fyner Buchu en Osteospernums en Diascia voor in die bedding.

Conebush of Leucodendron bring net soveel vreugde. Die Safari Sunset variëteit met sy rooi/maroon groeipunte, en die nuwe “Jester” variëteit met die pragtige driekleurige loof is voorwaar ‘n aanwins in die tuin.
Die lekkerste daarvan is die sny vir blomme binne-in die huis. En die suikerbekkies en ander voëltjies en insekte in die tuin vervolmaak die prentjie.

WENK:
Gee nou Kaaitjie Pierings (Gardenias) genoeg water. Dit voorkom dat hulle hul blom knoppies gaan afgooi. Alhoewel hulle meer somer blommend is, vorm blomknoppies steeds tot diep in Herfstyd, wat vol gevorm raak, en sal oopmaak sodra die weer verwarm. Wanneer die plante ‘n water tekort beleef in hierdie stadium, sal hulle blom knoppies afgooi.

Asalea en Camelia benodig ook voldoende water om te keer dat hulle hul blom knoppies aborteer.
Ons sien baie uit om u by Leani Kwekery te verwelkom die naweek! Vrydagaand, 24 April vir die Maanlig piekniek, R60 pp, met ons enigmatiese Petronel Baard, en Saterdag 25 April vir die baie interessante en insiggewende praatjies wat om 10:30 ‘n aanvang neem.

Tuin Groete!
Leani Kwekery/Nursery 044 620 2565

Business Focus – Brandchem

Foto

Beskryf u besigheid in ‘n kort paragraaf .
Ons probeer om in alle skoonmaakbehoeftes te voorsien. Daarom hou ons ‘n groot verskeidenheid produkte aan, asook lappe, besems, moppe, emmers, papier produkte ens.
Enigiets om jou skoonmaak taak te vergemaklik.

Wanneer het u die besigheid begin ?
Ons het ons deure 30 Maart 2015 vir besigheid oopgemaak.

Wat het u aangespoor om u besigheid te begin ?
Ek het op vroeë pensioen gegaan en het iets gesoek waarmee ek en my vrou ons kon besig hou. Vriende van ons het die fabriek en besigheid in Riversdal en ons het toe besluit om ‘n winkel in Mosselbaai oop te maak.

Op watter segment van die gemeenskap is u besigheid gemik ?
Ons het ‘n wye verskeidenheid produkte in 1 l, 5l, en 25l houers – ‘n grote vir elke behoefte . Daarby is daar bykans ‘n honderd verskillende produkte met reuke te kies en te keur.

Watter produkte/dienste bied u aan ?
Daar is verskeie produkreekse bv Motorsorg produkte, Klere en Linne produkte, Persoonlike sorg, Huis en Kantoorprodukte, Vloerprodukte, Ontsmetting, Sanitasie, Lekkerruik produkte en Algemene produkte soos Diere sjampoo en baie meer.

Watter voordeel het u bo u mededingers?
Ons het nou maar sopas begin, maar ek glo ons sal die gemeenskap goeie diens met goeie produkte gee.

Wat laat u besigheid bo ander uitblink ?
Ons is reg om ‘n diens te lewer met ‘n groot verskeidenheid.
“Ondervinding het my geleer dat …….”
…..luister, dit laat jou agterkom wat die persoon se behoefte is.

Die belangrikste boodskap wat jy met die gemeenskap wil deel ?
As jy ‘n produk soek om iets mee skoon te maak, kom maak ‘n draai by die winkel.
As ons dit nie het nie, sal ons kyk of ons dit in die hande kan kry en u kwoteer.

Kontakbesonderhede:

Carel Pauw
Brand Chemical Supplies
(O44) 690 3032 / 071 681 1151
carel@brandchem.co.za

BRANDCHEM

Business Focus – La Peron

 La Peron 2

La Peron 1

Describe your business in a short paragraph:

The best Vibe, Great Food and Music.

When did you start your business?:
November 2013

What prompted you to start / buy your business?
I wanted a Beach Like restaurant at the Sea.

My business is aimed at?
Serving stunning meals at a good price.

What products / services are you offering?
Seafood, Pub & Grill, Wedding & Party Venue.

What is your competitive advantage?
We have the space to accommodate up to 300 people.

What makes your business stand out in the crowd?
It’s different with sand at foot and a great ambiance.

Complete the following statements:
“ In future my business will offer…..”
New items/dishes every now and then.
What is the most important message you wish to send to the community?
Get here, and test us ….don’t miss this !!!

Contact details:
Name – Myra Prinsloo
Tel – 079 975 5653

La Peron

Ads 4

 

Website Developed by Business Direct Media