Month: July 2017

CUPCAKE ANGELS BIKE RUN – Sunday, 6 August ’17 – Mossel Bay

You are all invited to be part of this event.  It is the 2nd year this event will run.  Last year a total of 80 bikes participated which was far more than what was anticipated.You are all invited to be part of this event.  It is the 2nd year this event will run.  Last year a total of 80 bikes participated which was far more than what was anticipated.No doubt the event this year is sure to exceed our expectations once again.
The organisers hope for a fun day with cake, cake and more cake.  All in aid of Charity and awareness of Kids with Cancer.
Activities planned for the Day:8:00 – 10:00 | Arrival at Longboard Roadhouse at De Bakke.  Participants will have the chance to enjoy breakfast and the spectacular view that Mossel Bay has to offer them.
10:30 | Leave De Bakke.  Mass ride on the route as indicated on the map.
Arrival back at the Parking Lot at Longboard Roadhouse Restaurant where the following will be hosted on the parking lot:
– Cupcake eating Competition.- Stalls and Live Entertainment for riders and Public.- Prize for Best Dressed (and other) on Bike Run.- A 3D Cake of a motorcycle (chosen via lucky draw with the participants) will be made and also raffled off on the day (proceeds to Foundation).- Cupcake decorating competition (kids, ladies and the meanest biggest biker) – all for charity.- Cupcake sales- Various other activities.- Cash Bar at Longboards available.
GET A SPACE FOR A STALL:
To Sell/Advertise your products to Bike Riders/Public on the day.Stalls from 8:00 – 17:00 on the parking lot at De Bakke next to Longboard Roadhouse Restaurant.Book a stall and pay a once off fee of R200 for the day (Traders only).
We invite you to be part of our event as this is also one of the Biker Charity events that we would like to have annually in Mossel Bay.
(For more information contact:  Juanita 082 863 6110)
“The Sweetest way to save a live….”

 

van die Redaksie: “Ouderdom”

Ouderdom is nie vir sissies !!
Jip, dit kan ek nou beaam.

Die tyd vir pille en brille het aangebreek.
Niks wat ons meer kan doen aan die hare wat gryser en die plooie en pyne wat meer word nie.
Jy kyk in die spieël en met ‘n skok weet jy hoekom almal jou Tannie!
Om dit alles te verwerk is geen grap nie.

Mense gebruik pille, rome, botox en wie weet wat nog alleas om die ouderdom vir so lank as moontlik weg te steek. Maar vir ons gewone mense is daar geen keer.
Al voel jy in jou kop ten minste 20 jaar jonger … die ou-bene wil net nie altyd saamspeel nie.

Soos ‘n dief in die nag het die jare jou bekruip.

Soos in die natuur ervaar ons ook die seisoene in ons lewe, met elke seisoen sy doel.
Hoewel nie almal beskore – nou is die tyd vir afskaal, en die lewe te geniet.
Gryp die lewe aan, wees ‘n plesier vir jou kinders, kleinkinders en almal om jou.
Maak maar vrede met jou jare en streef liefs daarna om nie ‘n oorlas vir ander te word nie.

Ek het myself belowe, ek sal nie ‘n onvergenoegde, klaerige en verbitterde ou-mens wees wat niemand vertrou en met niks tevrede is nie.

Maar wanneer ek , behoed my, eendag dalk van ‘n ander se hulp en vertroosting afhanklik is ….sal ek my belofte steeds onthou ?

Ag tog, dis genoeg om my ver terug te laat verlang na my sorgvrye kinderdae.

 

Julie Retief

editor@mossview.co.za
082 412 3000

IETSIE VIR DIE VROUENS

Met Nasionale Vrouedag om die draai wil ek my mede dames bekendstel aan ‘n wonderlike opsie as alternatief vir ‘n leesbril. MONOKULERE KONTAKLENSE. Met hierdie konsep pas ons vanaf slegs een kontaklens in die oog .

Hierby pas ons dus slegs een lens in die oog met ‘n kontaklens wat jou dan in staat stel om te kan lees sonder ‘n bril .!! Dit werk nie met alle mense nie ,maar is bekend om beter te werk in die geval van dames .

Meeste mense as hulle oor die ouderdom van 40jaar gaan bevind hulself in die penarie dat hul nie meer kan lees sonder hulp nie . Dan is leesbrille ons voorland. Met hierdie konsep steel ons so bietjie visie vir ver en gee dit vir naby.

Biokulere visie is ‘n baie goeie konsep wat baie susksesvol werk in party dames dit hang egter baie af van jou werksomstandighede en ander bykomende faktore. Indien u sou belangstel om dit te probeer kontak ons gerus vir ‘n afspraak om te konsulteer en uit te vind of jy ‘n goeie kandidaat is !!

Viva vir die dames !!

CHRISTMAS IN JULY

Between Mossel Bay and George is a relatively new quaint wedding venue called Trinity Gate. Ben Koorsen, the well-known hairdresser and owner of Zoe Hair in Mossel Bay and David van Schalkwyk, owner of The Winners Group – an International Incentive Travel Company based in Cape Town bought the farm in December 2015. Both originate from the area – Ben from Mosselbay and David originally from Oudtshoorn and their dream was always to return to the Garden Route. David explained,”Once we saw the farm, the entire layout, energy and tranquillity simply shouted – Function Venue!”

Om diè Winter te verjaag en fondse vir die ACVV- Ons Huis Versorgingsentrum vir Bejaardes in Mosselbaai in te samel asook terselfdertyd die venue aan Jan Publiek bekend te stel het ‘n groep van twaalf vrouens besluit om ‘n heerlike viergang aansitete vir 200 gaste aan te bied. Hulle staan bekend as die Mosskossers met opgeleide sjefs, spyseniers, koskenners en sommer net entoesiaste sonder grense in hul midde.

Bo en behalwe “smaakvermaak”, span Cornelle Carstens saam en bied ‘n splinternuwe kabaretvertoning aan.
This is wonderful opportunity to treat clients, personnel and friends and will release the necessary energy for the last part of 2017.

Cost per person is R300 and includes a 4 course meal and Cabaret Show.
Round tables can accommodate 10 persons.

For Tickets for “Christmas in July”, contact Renè @ 072 875 1527/ Ruys58@gmail.com

GARDEN ROUTE CASINO STAFF HONOUR MADIBA

Nelson Mandela International Day is marked every year on the 18th of July by people around the world devoting 67 minutes of their time – one minute for every year of Madiba’s public service – to making a difference in their communities.

Golden Route Casino staff enjoyed devoting their 67 Mandela Day minutes to residents at The Haven Night Shelter.
This year, staff from Garden Route Casino chose to spend that time with those staying at The Haven Night Shelter in Mossel Bay, which provides temporary shelter, physical care, social welfare and family reunification services to the homeless. While they were there, they handed out food and toiletries.

Garden Route Casino HR manager, Chandika Hoolblal shares: “Most of us are all too familiar with the sight of homeless people sleeping on the streets, begging at traffic lights or pushing shopping trolleys filled with all of their possessions, but how many of us actually speak to them? Our time with the people at the Shelter gave us a new perspective on homelessness as well as enormous gratitude for what we are so fortunate to have.”
She concludes: “The Garden Route Casino is synonymous with making people happy and we hope that we did just that at The Haven Night Shelter. (The Gremlin)

 

 

KOM DEEL IN DIE 50STE BESTAANSJAAR VAN DIE NSRI

Die NSRI (Nasionaal) vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar en die vrywilligers van die plaaslike NSRI Stasie 15 bied op 29 Julie ‘n ope dag aan om die groot geleentheid te vier.

Die publiek word uitgenooi om op dié dag die boothuis te besoek om sodoende meer te leer oor die werking van die NSRI en die groot en belangrike rol wat hulle speel. Graad 9 en 10 leerlinge gaan ook op die dag die geleentheid kry om saam met die bemanning die bote te besigtig in die hoop dat meer jongmense by die NSRI betrokke sal raak en die voortbestaan van die NSRI verseker.

Die verrigtinge begin om 09h00 en duur tot 16h00. Vir meer inligting aangaande die NSRI en die ope dag, kan Andre Fraser gekontak word by 082 990 5954.
Sea Rescue Magazine:

Look out for the Sea Rescue magazine published three times per year for the National Sea Rescue Institut of SA and showcases the rescue efforts of more than over 1000 volunteers at coastal bases and on inland dams.

The magazine also highlights fundraising drives, personal crew stories and water-related lifestyle interests.

ONS HIER BY MOSSVIEW
WENS U ALLE GELUK,
EN NOG VELE MEER JARE