Month: June 2014

van die Redaksie

Redaksie

In ‘n kwessie van ‘n paar maande het ek besef hoeveel oulike, kreatiewe, entoesiastiese, hardwerkende en talentvolle vroue daar in die Mosselbaai omgewing is en bly.
Organiseerders van formaat en in baie gevalle uiters suksesvolle sakevroue.

Wat my ook opgeval het is die groot getal enkellopende dames onder hulle.

Dit bewys tog sekerlik – net omdat jy enkel is, beteken dit nie jy kan nie suksesvol en gelukkig wees nie.
VERKEERD !!
Hoewel suksesvol smag die meeste vroue nogtans na “iemand spesiaal”, ‘n maat om al hul suksesse mee te deel en te vier…en ja, selfs iemand wat saam die blaam en gevolge kan dra vir foute gemaak.

Oor die jare het kennis en mense se ondervinding geleer – sukses en geluk het nie noodwendig iets met mekaar te doen nie.

Natuurlik kan jy op jou eie gelukkig wees – dikwels is daar nie ‘n keuse nie.

Die hartseer is … as ons wag vir “eendag wanneer ons droomman” opdaag, gaan dit dalk nooit gebeur en gaan ons lewe en soveel lekker dinge en geleenthede ons verby.

Jy is in beheer van jou eie geluk, gun dit vir jouself, met of sonder “Mr Right”.

Maar tot tyd en wyl dit gebeur, geniet dit, want langs die pad sal jy heel moontlik ‘n hele klomp goeie vriende maak met baie stories om te vertel.

(Soos iemand een keer gesê het: “No reason while you cant have fun with all the wrong ones, while you wait for the right one”).

SAPREC (Seabird and Penquin Rehabilitation Centre)

Saprec opened in 2005. Our objective is to save all sea birds, rehabilitate and once fully recovered they are released back into the wild. We have saved hundreds of seabirds since we have opened. The area of coastline that we look after ranges from Witsand to Wilderness.
The past 6 months have been very difficult for Saprec financially, we have a wonderful response recently with people helping us in our plight. We are extremely grateful to everybody who has helped us. This will help tremendously in the short term. To alleviate some of the financial expenses that we have monthly, it would be wonderful if anyone would be kind enough to donate the following:
Coarse salt
Washing liquid and washing powder
Kitchen gloves
All in one green oilskins large
Ladies wellington boots.
*Any of the above would be greatly appreciated.
Please Note:
People who would like to donate money, can do so into the SAPREC account at Standard Bank,
Account number 082847665.
For more information please contact: Carol Walton at 082 364 3382 •

INDONESIESE KONSUL-GENERAAL KOM GROET

Indonesiese dansers 1 Indonesiese dansers 2

Die Indonesiese Konsul-Generaal in Kaapstad, me Sugie Harijadi, is terug verplaas na Indonesië na afloop van haar termyn, en het vandag (18 Junie 2014) die Mosselbaaise Munisipaliteit kom groet. Saam met haar op die foto verskyn die Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Marie Ferreira (links), en die Munisipale Bestuurder, dr Michele Gratz (regs). Konsul-Generaal Harijadi het noue bande met Mosselbaai gesmee, en die Indonesiese deelname aan die jaarlikse Diasfees die afgelope drie jaar, waartydens die mense van Mosselbaai aan die Indonesiese kultuur blootgestel is, was aan haar te danke. Dit was veral die kleurryke Indonesiese volksdanse by die 2014 Diasfees wat mense na hul asems laat snak het. Sy verlaat Suid-Afrika in Julie 2014 na ‘n dienstydperk van net meer as vier jaar in Suid-Afrika. •

PRESIDENT ZUMA SPEECH WILL SET TONE FOR THE FUTURE

President Jacob Zuma will tonight deliver his State of the Nation Address (SoNA) and outline government’s programme of action for the year. His address will largely be informed by decisions from the Cabinet Lekgotla that took place last week at Sefako Makgatho Presidential Guest House in Pretoria. The Lekgotla brought together ministers, provincial premiers and senior government officials to discuss the Medium Term Strategic Framework and the National Development Plan with the aim of moving South Africa forward.

The Lekgotla was also about prioritising service delivery and ensuring that quality services are brought to the people. Speaking on the side-lines of the meeting, Minister in the Presidency Mr Jeff Radebe stated: “Our president is deeply concerned about the protests that have been happening around the country. We are going to make sure that we go into those areas with concrete responses.”

The SoNA will set a clear tone for the period ahead and is an opportunity for the President to directly share his plans with the nation, and the world. South Africans should familiarise themselves with the content of the address so that they can share and contribute to our future vision.

Our successes over the past 20 years have shown what can be achieved if we all work together and towards a common goal. Ultimately the success or failure of Vision 2030 rest on our collective shoulders and the onus is on all South Africans to unite and make it a reality. Our representative democracy empowers all of us to monitor government and hold it accountable. This is in line with the vision of active citizenry and a capable and developmental state, as envisaged in the National Development Plan.

President Jacob Zuma has appointed skilled and competent men and women to take the country forward. Constitutionally, the President of the Republic is entrusted with the appointment of the deputy president, ministers and their deputies. The team is selected from the members of the National Assembly, and he may in terms of the Constitution select no more than two ministers from outside the Assembly.

His administration will bring together different constituencies and will be one that will ultimately safeguard the interests of all people. South Africans can be rest assured that this is a caring and responsive government, which will serve everyone diligently.

In the words of President Zuma during his recent presidential inauguration: “We do not take this confidence bestowed upon us lightly. We are truly humbled and will do all in our power to build a South Africa in which all citizens will have a sense of belonging and hope for a brighter future.”

In order to succeed the new government is reliant on the help and support of all South Africans. In addition, it will lean heavily on the dedicated men and women in the Public Service. Our dedicated public servants are the frontline of service delivery and are therefore expected to embody Batho Pele (People First), the Public Service’s guiding principles of consultation, service standards, access, courtesy, information, openness and transparency, redress and value for money.

The annual SoNa also holds special significance in the sense that it takes into account the pulse of the nation and needs of the country. This year’s SoNA takes place against the background of the celebrations of 20 Years of Freedom. As a united nation we need to build on the gains we have made over the last twenty years.

However, during the address it is not always possible for the President to provide extensive details on every announcement and undertaking he makes. It is against this background that more details and specifics on the pronouncements emanating from the SoNA are generally given during post SoNA briefings by relevant Government Clusters Ministers. In the week following the State of the Nation Address media briefing will be taking place wherein the Cluster Ministers will be unpacking what their respective programmes will entail.

All South Africans are encouraged to show keen interest in this auspicious event and subsequent briefings so as to ensure they are able to play an active part in moving the country forward and assist government in its quest to eliminate the triple challenge of inequality, poverty and unemployment. •

Business Breakfast

Business Focus – Easy Skips

unnamed (2)

Beskryf u besigheid in ‘n kort paragraaf:
George en Mosselbaai Easy Skips is ondernemings wat ‘n diens aan die gemeenskap en sakesektor verskaf nl. vervoer van sand, klip, boumateriaal, tuinvullis en herwinningsmateriale.

Wanneer het u besigheid begin?
Die ondernemings het amptelik begin op 21 Mei 2014.

Wat het u aangespoor om u besigheid te begin?
As gevolg van die sukses wat behaal is in die Weskus.

Op watter segment van die gemeenskap is u besigheid gemik?
Op die George en Mosselbaai huisbewoners en sakesektor, veral bouers en vir die kliënt wat klein bouprojekte aanpak.

Watter produkte/dienste bied u aan?
Ons vervoer sand, klip, bourommel, tuinvullis en herwinningsmateriale.
Ons plaas, U vul, Ons verwyder!.

Watter voordeel het u bo u mededingers?
Ons is bekostigbaar, die skip is klein (2m³), neem min spasie op. Hou die werksperseel skoon, netjies en groen.

Wat laat u besigheid bo ander uitblink?
Stiptelikheid, voortreflike diens en kliënte tevredenheid is vir George en Mosselbaai Easy Skips eerste prioriteit.

Die belangrikste boodskap wat jy met die gemeenskap wil deel?
Geen werk is te groot of te klein vir ons nie. George en Mosselbaai Easy Skips pas aan by die kliënt se behoeftes en sal daarvolgens handel.

Die twee ondernemings nl. George en Mosselbaai Easy Skips staan onder die eienaarskap van Faan Truter wat ook die eienaar van die Weskus Easy Skips onderneming is.

Lloyd Calitz van Hartenbos en sy vrou, Alida vorm deel van die span en behartig die Administratiewe sy van die twee ondernemings.

Easy Skips

HUISEIENAARS GENOOI VIR OORDRAG VAN EIENDOMME

Die Munisipaliteit is bekommerd oor die stadige pas waarteen huise in Uitbreidings 8, 13 en 23, Chris Hani Valley, Joe Slovo en gedeeltes van Groot Brakrivier in die name van die eienaars geregistreer word omdat hulle nie by die onderskeie behuisingskantore gaan aanmeld om die nodige dokumentasie te teken nie.
‘n Beroep word dus gedoen op mense wat huise ontvang het, maar wat nog nie in hul name geregistreer is nie, om die naaste munisipale behuisingskantore te gaan besoek, sodat die nodige reëlings getref kan word. ‘n Eiendom is ‘n groot bate, en dit sal in die beste belang van die mense wees dat die eiendomme in hul name geregistreer word.
Persone wat die behuisingskantore besoek, moet afskrifte van die man en die vrou se identiteitsdokumente en huweliksertifikaat, indien hulle getroud is, of skeibrief, indien hulle geskei is, saamneem. In die geval van ‘n weduwee of wewenaar moet die doodsertifikaat van die oorlede eggenote saamgeneem.
Die Munisipaliteit benodig ook afskrifte van die mense se munisipale rekeninge, en, indien beskikbaar, van hul salarisstrokies.
Navrae in die verband kan aan mnr Riaan Pienaar by telefoon (044)606-5187 of mnr T Seconds by telefoon (044) 606-5286 gerig word.

GAAN DIT WEER DIE VALLEY KINGS BY DIE TOUCHIES WEES?

Gaan die Valley Kings vanjaar hul kroon suksesvol by die 2014 Mosselbaai Sportfees se raakrugbytoernooi kan verdedig, of is dit dalk die Super Eagles se beurt om op Vrydagaand, 3 Oktober 2014, in die Van Riebeeckstadion met die eerste prys weg te stap?.

Die raakrugbytoernooi het hom spoedig gevestig as een van die gewildste nommers by die jaarlikse Mosselbaai Sportfees, wat van 3 Oktober 2014 tot 7 Oktober 2014 sal plaasvind. Die Sportfees sluit ook die KFC Punt-krieketweek vir o.19-spanne, die Rawson’s Top 10-atletiekbyeenkoms vir spanne en twee nasionale en een streekseiljagkampioenskap in.

Die reëlings vir die raakrugbytoernooi, of te wel touchies, is reeds in volle swang, en inskrywingsvorms om vir vanjaar se byeenkoms in te skryf, sal van 1 Julie 2014 af by die Munisipaliteit se regsafdeling of op die sportfeeswebwerf by http://www.mosselbayevents.co.za beskikbaar wees. Navrae kan aan Heleine Potgieter by telefoon (044) 606-5164 (hpotgieter@mosselbay.gov.za) of Melanie Warden by (044) 606-5125 (mwarden@mosselbay.gov.za) gerig word.

Die toernooi word tot 32 spanne beperk, en ses spanne van skole wat aan die kriekettoernooi kom deelneem, het reeds aangedui dat hulle ook vir die rugbytoernooi wil inskryf. Geen spelers jonger as sestien jaar word toegelaat nie.

Die Raptors het die eerste toernooi in 2012 gewen, met die Chief’s Warriors en die Future Stars onderskeidelik tweede en derde. Die Valley Kings was die wenners in 2013, gevolg deur die Super Eagles en die Garden Route Saints.

Die Mosselbaai Sportfees word deur die Mosselbaai Munisipaliteit gereël ten einde die dorp te bemark, en ook ‘n gesonde leefwyse aan te moedig. Meer inligting oor die fees kan by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder by telefoon (044) 606-5003 of (044) 606-5193 verkry word of per e-pos aan mmoffice@mosselbay.gov.za verkry word.

Junior Springboks clinch it at the death

78th-minute try gave the Junior Springboks a thrilling 32-25 victory over the Baby Blacks and a place in the Junior World Championship final. BRENTON CHELIN reports.

After a stuttering first half performance, South Africa burst into life in the second stanza to set up a meeting with defending champions England in Friday’s final.

New Zealand had led 15-10 at the break as the Junior Boks struggled to get a foothold in the match, kicking away what scant possession they did have.

They weren’t helped by a leaky defence that missed 16 tackles to New Zealand’s one. Captain Handré Pollard kept his side in touching distance with an intercept try and a penalty.

New Zealand extended their lead with another penalty at the start of the second half before South Africa closed the gap to within one point through a Sergael Petersen try.

The try seemed to spurt the Junior Boks into life, and soon they had claimed the lead. It didn’t last long, though, as New Zealand hit back with a converted try of their own.

The Junior Boks would level things up after André Esterhuizen, who had been harshly yellow-carded earlier in the match, went over in the corner.

Both teams threw everything they had into the final 10 minutes, but it was the Junior Boks who would claim the match-winning try. They set up the rolling maul a couple metres out from the New Zealand line before rumbling over. Corniel Els was the man who came up with the ball, but it was a true team effort, and one that epitomised the character of this young side.

New Zealand U20 – Tries: Hame Faiva, Tevita Li, Vince Tavae-Aso. Conversions: Damian McKenzie (2). Penalties: McKenzie (2).
South Africa U20 – Tries: Handré Pollard, Sergael Petersen, André Esterhuizen, Corniel Els. Conversions: Pollard (3). Penalty: Pollard (2).

Subs:16 Joseph Dweba, 17 Pierre Schoeman, 18 Wilco Louw, 19 Abongile Nonkontwana, 20 Victor Sekekete, 21 Zee Mkhabela, 22 Jean-Luc du Plessis, 23 Dan Kriel.

Onwettige storting van bourommel

Die Munisipaliteit ondervind steeds probleme met die onwettige storting van bourommel. Bouers asook vervoerkontrakteurs en die persoon wat fisies die rommel onwettig stort, stel hulself aan vervolging bloot, sê die Munisipaliteit in ‘n nuusverklaring.
Die stortingsterrein in Louis Fourieweg is reeds geruime tyd vir die storting van bourommel gesluit. Harde bourommel mag net by die stortingsterrein in Groot Brakrivier gestort word, terwyl rommel soos sementsakkies, kartondose en ander rommel wat tydens boubedrywighede gegenereer word in klein hoeveelhede by die Sonskynvallei-terrein aan die Oudtshoornpad gestort mag word. Die harde en ander bourommel moet van mekaar geskei word.
Die Munisipaliteit doen ook ‘n beroep op die publiek om onwettige storting van rommel aan die Munisipaliteit aan te meld by telefoon (044) 606-5120 of telefoon (044) 606-5143. Waar dit moontlik is, moet hulle voertuignommers afskryf en dit ook meld wanneer hulle die storting rapporteer