Category: Events

LOCAL STARS – Talent Kompetisie

The Locals Pub & Grill in Groot Brak (Langstraat Mall) beplan om in samewerking met plaaslike media / radiostasies, ‘n sang kompetisie aan te bied en die plaaslike talent te help om meer optree kanse te kry. Aangesien hierdie nog net ‘n konsep fase is, word alle insette en voorstelle oorweeg van belangstellendes.
Ons wil uit die aard van ons besighied ‘n winsgewende projek doen maar dit is ook belangrik dat dit vir die deelnemers ‘n geleentheid bied om optree kans te kry, om die rede word dit oor ‘n lang termyn beplan wat sal begin in Junie en eindig in November met ‘n gala finale konsert .
Die Locals is baie opgewonde oor die kompetisie en daar behoort baie inskrywings te wees. Een van die besigheids manne het vir ons ‘n borg van R 6 000 aangebied vir die wenners. Hieronder is die konsep beplanning vir die kompetisie:
Fase 1 : Eerste rondte
Julie – Augustus
· Inskrywings
· Eerste uitdun rondtes
· Saterdag aande – 10 sangers per Saterdag tot alle inskrywings gedoen is , dus tot helfte Agustus.
· Elkeen sing 2-3 songs en kry punte wat dan opgetel word om top 20 te bepaal. Elke sanger kry drie keer kans om te sing en punte op te bou in die eerste rondte
· In fase een tel die beoordelaars se stem 30% en toeskouers 70%
· Einde Augustus word die top 20 aangewys wat voorgaan na die volgende rondte.
Fase 2:
Aug – September
· Uitdun rondte na top 10 op dieselfde beginsel as rondte een
· Elkeen sing elke aand 2-3 songs en kry punte wat dan opgetel word om top 10 te bepaal
· Kies die top 10 einde September.
Fase 3:
Oktober
· Finale rondte na top 3
· Gala konsert met top 10 om die wenners te bepaal.
Vir meer inligting: Kontak Anton: 082 559 6186 na 17:00 •

PetroSA Marathon to start on 27 September

The PetroSA Marathon will be taking place on September 27, 2014, in Western Cape, South Africa. It will be commencing at Santos Caravan Park, Mosselbay, on 42.2km, 21km and 10km courses around the beautiful seaside town of Mossel Bay.
Many strong African athletes will be participating, representing no less than 5 African countries. This year the event incorporates the ASWD 42.2km trials. It is also applying for IAAF Bronze Label status, making it the first African country to be awarded label status, if it is successful.

Prize money for first male and female has been increased to R60000.00 each, and the total race purse over all events and categories nears R600000.00. •

ACVV KENANI DIENSSENTRUM : VIS – ETE

VRYDAG: 29 AUGUSTUS 2014, 19H00.
By die ACVV Kenani Groot Saal
Die ACVV Kenani Dienssentrum bied ‘n heerlike Vis Ete aan op Vrydag 29 Augustus 2014 om 19h00.
Kostes beloop R70 per persoon. Kom geniet ‘n ete uit die see. Dis ‘n smaak sensasie en proe geleentheid eie aan sy soort. Daar gaan ‘n groot verskeidingheid vis geregte wees met slaaie en vars gebakte brode. Bring u eie drinkgoed saam, en jou vriende en familie en kom eet lekker saam.
Die fondsinsamelings projek gaan ter ondersteuning vir Belangrike Dienste wat aan ons Bejaarde gemeenskap gelewer word.

Kontak vir Kitty Eigelaar 0822130470 en of Nakkie Zerwick 044 690 3204 of 6903794 om u plek te bespreek.
70.

Andriëtte sing

Andriëtte sing
De Dekke – Groot Brak
7 Augustus

Op Donderdag 7 Augustus tree Andriëtte, bekende Idols-sangeres, ten bate van die NG Kerk Groot-Brak, by De Dekke op.

Toegang: R80 volwassenes
R50 hoërskoolleerders
R40 laerskoolleerders

Tyd: 19:00

Kaartjies te koop by die kerkkantoor: (044) 620 2205 of
kontak Elmarie Jonker by: 076 910 2675

WETSTOEPASSERS VIER VROUEDAG

Padgebruikers op Louis Fourieweg gaan op Woensdag, 6 Augustus 2014, op eg vroulike wyse deur die vroulike wetstoepassers van Mosselbaai herinner word aan Nasionale Vrouedag, wat op 9 Augustus 2014 amptelik gevier word – en hopelik sal dit met nie te veel boetekaartjies gepaard gaan nie.

Die vroulike lede van die Mosselbaaise Verkeersdepartement, in samewerking met ander wetstoepassingsinstansies in Mosselbaai, sal naamlik op die dag ‘n padblokkade hou wat deur slegs vroue beman sal word.

Die doel van die blokkade is darem nie om mense te vervolg nie, maar om padveiligheid te bevorder en te bewys dat die vroue in die onderskeie dienste paraat is, en nie vir die manne terug hoef te staan as dit by die hierdie soort werk kom nie.

Hulle sal, soos gewoonlik, voertuie nagaan vir padwaardigheid asook voldoening aan lisensiëringsvereistes, terwyl bestuurders ook gevra sal word om hul rybewyse te toon.

Nasionale Vrouedag is ‘n openbare vakansiedag wat sedert 1994 jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word, en gedenk die nasionale optog van 20 000 vroue na die Uniegeboue op hierdie dag in 1956 om protes aan te teken teen onder meer die paswette wat in daardie stadium van toepassing was. •

National and international aerobatics championships for Mossel Bay

Mossel Bay’s status as an aero-sport destination is set to grow as the town’s Aero Club prepares to host two more major aerobatics competitions during 2014: the National Championships from 16 to 19 July, and the Yak 52 World Championships from 26 November to 3 December.
Both events will be hosted by the Mossel Bay Aero Club in conjunction with the Mossel Bay Municipality, and both will be organised by the Sport Aerobatic Club of South Africa – which will also hold its AGM and annual Awards Dinner during the Nationals.
Mossel Bay’s executive mayor, Alderlady Marie Ferreira, will officially open the event during the dinner on the 17th of July.
Mossel Bay hosted the Cape Regional Championships during the Dias Festival at the end of January this year (the second time the regionals had taken place in the town).
Contest director Lloyd Lester said that 30 pilots will take part in the National Championships.
“They’ll be required to execute a series of manoeuvres within a ‘box’ of a thousand by a thousand by a thousand metres – which will be marked visually by beacons on the ground – and they’ll be penalised if they fly outside of these boundaries.
“The pilots will fly for awards in various designated categories – Graduate, Sportsman, Intermediate, Advanced, or Unlimited.”
He said that safety is always flying’s highest priority, and that the competitions will begin as early as possible on each day of the event, when the weather is generally at its most stable.
He invited members of the public to come to the Mossel Bay Airfield to watch the flying. “It’s quite a technical sport, and we’ll have a commentator there who’ll describe what’s happening in the air, which will make it more interesting for spectators.”
Mossel Bay Tourism’s Marcia Holm said that the Mossel Bay Aero Club has a record of presenting successful events, and that visiting pilots who flew in the Regionals in 2012 and 2013 loved Mossel Bay.
“They complimented the club on the standard of its facilities, and also on the professional way it organises things – all of which will have contributed to Mossel Bay’s selection as the host club for both the Nationals and the Worlds.”
She welcomed the pilots, officials, and organisers to the town.
“Our Airfield has been attracting more and more attention recently both because of its facilities, and because of the prevailing conditions in the Mossel Bay area. This has lead to the establishment of training academies like the Starlight Academy, which is the largest helicopter training school in Africa, and tourism attractions like Skydive Mossel Bay, which offers training, and tandem and sport skydiving.
“We’re very grateful to the Sport Aerobatic Club of South Africa for choosing Mossel Bay for not one, but two prestigious events – both because of the contributions the championships will make to the local economy, and because they’ll raise enormous awareness for the town as both an aviation and a holiday destination,” she said.
“We wish you all safe and successful flying.”
Please visit SlideShare for an overview of sport aerobatics in South Africa.
More information:
Sports Aerobatic Club of South Africa: www.aerobatics.co.za
Mossel Bay Aero Club: www.mosselbayaero.com
Mossel Bay: www.visitmosselbay.co.za •

ACVV KENANI DIENSSENTRUM: TEE – LEPEL – ETE

Die ACVV Kenani Dienssentrum bied weer ‘n Teelepeltjie ete aan op Sondag 27 Julie 2014 om 12h00.
Kostes beloop R70 per persoon. Kom geniet ‘n ete eie aan sy soort – jy mag net met ‘n teelepeltjie inskep. Dis ‘n smaak sensasie en proe geleentheid eie aan sy soort. Daar is ‘n groot verskeidenheid geregte om van te kies en te keur. Bring u eie drinkgoed saam, en jou vriende en familie en kom ondervind iets buitengewoon.
Die fondsinsamelings projek gaan ter ondersteuning vir Belangrike Dienste wat aan ons Bejaarde gemeenskap gelewer word.

Kontak vir Kitty Eigelaar 08 221 3047 en of Nakkie Zerwick 044 690 3204 of 044 690 3794 om u plek te bespreek.

 

Outeniqualand hou basaar

5 JULIE 2014
NG OUTENIQUALAND hou BASAAR

WAAR: SINKSABRUG KERKTERREIN
(Volg die R102 tussen George en Groot Brakrivier, draai af by Sinksabrug en links by die T-aansluiting. Die Kerkterrein is 600 meter verder.)

TYD: Vanaf 8:00 is daar ‘n heerlike plaasontbyt beskikbaar.

TE KOOP: VOLOP GEHALTE BEKOSTIGBARE VARSVLEIS

LEKKERNYE EN ‘N VERSKEIDENHEID ANDER EETGOED

Vir die jongspan is daar oa Tombola, ‘n Springkasteel en Speletjies en vir die Snuffelaars die Wit Olifanttafel.

Vir meer inligting kontak: ds Japie Beyers by 082 787 7843 of Henk Vosloo by
083 252 6676.

INDONESIESE KONSUL-GENERAAL KOM GROET

Indonesiese dansers 1 Indonesiese dansers 2

Die Indonesiese Konsul-Generaal in Kaapstad, me Sugie Harijadi, is terug verplaas na Indonesië na afloop van haar termyn, en het vandag (18 Junie 2014) die Mosselbaaise Munisipaliteit kom groet. Saam met haar op die foto verskyn die Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Marie Ferreira (links), en die Munisipale Bestuurder, dr Michele Gratz (regs). Konsul-Generaal Harijadi het noue bande met Mosselbaai gesmee, en die Indonesiese deelname aan die jaarlikse Diasfees die afgelope drie jaar, waartydens die mense van Mosselbaai aan die Indonesiese kultuur blootgestel is, was aan haar te danke. Dit was veral die kleurryke Indonesiese volksdanse by die 2014 Diasfees wat mense na hul asems laat snak het. Sy verlaat Suid-Afrika in Julie 2014 na ‘n dienstydperk van net meer as vier jaar in Suid-Afrika. •